Red Tide spotted in Gansbaai
The last time a severe Red Tide erupted in Gansbaai was in 2005, and it brutally influenced the fishing industry in our region.
The last time a severe Red Tide erupted in Gansbaai was in 2005, and it brutally influenced the fishing industry in our region.
SHARE (Sopkombuis) het op Maandag, 13 Januarie weer eens vir groot opwinding en dankbaarheid gesorg. Nie minder nie as 112 volledige skooluniforms teen ‘n enorme koste van R35,900 is gratis aan leerders wat vir die eerste keer skool toe gaan, o...
Gansbaai Fotografieklub is weer vuur en flitsend in 2014 aan die gang.
O.M.G.E.E. Bedieninge van ds Deon Kloppers en sy eggenote, Linda, het op Woensdag, 22 Januarie 2014, hulle 2de verjaardag gevier.
2014 se Interkerklike Vissermans Verootmoedigingsdiens in Gansbaai Hawe op 19 Januarie 2014 is besonder goed bygewoon.
Dis “Hok Toe” vir die eerste keer in die “Groot Skool” vir etlike klein Gansbaaiertjies van Gansbaai se drie laerskole - sowat 150 Gr R’e en sowat 220 Gr 1’s is in totaal ingeskryf.
As iemand my sou vra om die rede vir ons Afrikaners se gesinsversplintering in een woord op te som, sal ek met die volle moed van my oortuiging sê: “Tafel!”
Om die nut van die noodhulp op Pearly Beach te belig, gee ons hiermee die statistiek van 2013 aan u deur.
Die aand waar die nuwe “Nemos” waardige Sharkies word was ‘n prettige geleentheid vanjaar.
Is jy een van daardie persone wat twee linkerhande het, maar jy wil graag die regterhand in die huis wees?
Die Overberg Boothengel-klub (OBK) het tydens hulle eerste boothengelkompetisie vir 2014 op 18 Januarie uitstekend gevaar.