All Posts

Pearly Beach Bewarea Conservancy

Pearly Beach Bewarea Conservancy

The AGM of the Pearly Beach Conservancy was held on Tuesday 17 December 2013 and was well attended.

Lekker

Lekker

Om van al die woelinge weg te kom wil ek bietjie gesels oor toestande en die lekkergeit op ‘n boot.

Dapper Stappers gereed

Dapper Stappers gereed

 “Strand-veld Voetslaanklub se stappers is gereed vir 2014,” vertel Roelof Diener. “Ons het verlede jaar tydens ons jaarafsluiting by Flower Valley op ‘n lekker en interessante jaarprogram besluit.”

Marine Dynamics supports Zama Zama

Marine Dynamics supports Zama Zama

Gansbaai locals take their football seriously and you can see team’s training almost every day with matches scheduled for Saturdays and Sundays.

Soos dou... werk die Heilige Gees

Soos dou... werk die Heilige Gees

“Dié uit u volk wat gesterf het, sal weer lewe, HERE, hulle sal opstaan. Word wakker en juig, julle wat in die doderyk is! Soos die dou lewe gee, gee u krag lewe, HERE, die aarde sal hulle wat lankal gesterf het, lewend teruggee.”&...

Blokkiesraaisel No 14

Blokkiesraaisel No 14

Hier is die week se Blokkiesraaisel.

Angstige oomblikke op see

Angstige oomblikke op see

Die skipper van die ski-boot, My China, Eldo Marais en sy bemanning, Albert Potgieter, Johan Botes en Lu-Jean van Dyk, wat almal ervare boothengelaars is, het op Saterdag, 18 Januarie 2014 benoude oomblikke met ‘n sinkende boot op see beleef...

Half drywende rubberboot gevind

Half drywende rubberboot gevind

'n Kreef kwotahouer het Maandagoggend om 05:00 'n half gesinkte vasteboom rubberboot sowat 2 seemyl wes van Danger Point aangetref.

Academia se Slimkop by Kovsies

Academia se Slimkop by Kovsies

“Ons moes alreeds om 11:00 na die lughawe ry, wat hopeloos te vroeg was, maar Bianca was bang ons beland in swaar verkeer - ‘n opgewondenheid wat ek ten volle verstaan het,” vertel Chris van Rensburg van OK Foods Gansbaai.

GESOEK

GESOEK

Simon Siviwe alias Michael word op 'n aanklag van moord in Desember 2013 te Klipfonteynplaas langs Kleinbaai gesoek. Kontak A/O Killian by 028 384 0201 met enige inligting.