Geelstert en drama
Ons was Saterdag op die 12-myl bank in Struisbaai en as een van daardie massiewe geelsterte besluit om jou aas te vat, word baie dinge vir jou duidelik.
Ons was Saterdag op die 12-myl bank in Struisbaai en as een van daardie massiewe geelsterte besluit om jou aas te vat, word baie dinge vir jou duidelik.
Daar is 'n gesegde in Engels wat sê” “All work and no play make Johnny a dull boy”.
Die Overberg Boothengelklub (OBK) en die Birkenhead Boothengelklub (BBK) het, om vriendskapsbande te verstewig en te verseker dat meer booteienaars per kompetisiedae betrek word, besluit om meer gereeld gesamentlike kompetisies te hou.
“Die wind waai waar hy wil. Jy hoor sy geluid, maar jy weet nie waar hy vandaan kom en waar hy heen gaan nie. So gebeur dit met elkeen wat uit die Gees gebore is.” (Joh 3:8)
Stropery aktiwiteite was redelik stil oor die feestydperk. Maar pas nadat die vakansieseisoen tot 'n einde gekom het, is die eerste groot besending van 2014 onderskep.
Bianca de Koning van Gansbaai Academia is “Tops” en OK Foods Gansbaai is saam met die skool en Gansbaai trots op haar 5 onderskeidings wat sy behaal het.
Kayla-Anne (regs), dogter van Piet & Hayley Jordaan het haar matriekjaar op 'n hoë noot afgesluit.
Gansbaai Tourism wishes all the readers a happy and productive 2014. Looking back on the Festive season: From all reports received the “season” was two weeks long and it was a bumper one! The bureau itself was very busy with over 1,900 vi...
Gansbaai Biblioteek het vanjaar weer hulle jaarlikse Inkleurwedstryd van stapel gestuur. Die tema was Gansbaai Biblioteek Kersfees.
Anne Smit is op 29 Desember 1923, ‘n volle 90 jaar gelede, gebore en het in Wynberg grootgeword. Terwyl sy in Goodwood gewoon het, het sy ‘n vakansiehuis in Naudestraat in Franskraal gekoop.
“Ek is baie dankbaar teenoor al die wonderlike ondersteuning wat ons gedurende 2013 ontvang het,” sê ‘n opgewonde Jacoba Europa, Bestuurder van Silwerjare Dienssentrum en die Oak Grove Nasorgsentrum in Blompark.