To walk without pain
“This is to say deeply thank you for the enormous contributions for my hip replacement,” says Lendi Botha of Uilen-kraalsmond.
“This is to say deeply thank you for the enormous contributions for my hip replacement,” says Lendi Botha of Uilen-kraalsmond.
Toe ek onlangs in die garage afkom op my eerste prysboekie vir Musiek genaamd Die Groot Komponiste, spoel die gedagte vlug deur my kop: is dit nie dalk tyd om al my toekennings bymekaar te kry en te liasseer nie?
All is on track for the rehabilitation of Main Road between Harbour Road and Marine Drive in Hermanus. That section of the Main Road (both lanes) will be closed for traffic from Wednesday 15 January 2014 until the expected completion time of the p...
In rolbalkringe is daar ‘n gesegde dat dit nooit op die rolbalperk reën nie.
Die plaaslike klub het Maandagaand sy nuwe bestuurslede gekies.
‘n Hengelaar wat werklik sy sous werd is moet, volgens my, vereer word met ‘n meer gepaste naam as Hardebaard of ook die ou bekende, gesoute hengelaar.
We promised that if they came to the field, stayed with the program for a short eight and a half weeks, they would be Runners.
“Pearly Beach Hengel- en Ontspanningsklub het 2014 met ‘n ongelooflike hengeldag afgeskop,” vertel Isolde Smith. Sy sê daar was 61 inskrywings en 13 hengelaars het vis ingeweeg.
“Wees altyd bly in die Here! ..... Die HERE is naby.......Moet oor niks besorg wees nie...... maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan GOD bekend..... en die vrede van GOD wat alle verstand te bowe gaan, s...
“n Sagte antwoord keer die grimmigheid af, maar ‘n krenkende woord laat die toorn opkom.” (Spreuke 15:1- 1953 Vert)
“En as Ek gegaan het en vir julle plek gereed gemaak het, kom Ek terug en sal julle na My toe neem, sodat julle ook kan wees waar Ek is.” (Joh 14:3 )