Vakansie vir Wie
Hulle kom met volgepakte voertuie. Die kindertjies se koppies nouliks onderskeibaar van die poppe s’n, want dié moet ook saamkom. Twee fietse blom oor die agterste buffer.
Hulle kom met volgepakte voertuie. Die kindertjies se koppies nouliks onderskeibaar van die poppe s’n, want dié moet ook saamkom. Twee fietse blom oor die agterste buffer.
Week after week we read interesting articles about Dyer Island Conservation Trust and the amazing work they do, not only for the marine and mammal world but also for the community.
Trans Agulhas Uitdaagvaart vier 26 jaar Taaiste Rubberbootwedvaart Collage
“Uilkraal se Stranddienste is reeds langer as 50 jaar aan die gang.
Die Fees van die Ganse se “Koninklikes” vir 2013/14 is amptelik op Vrydag, 6 Desember 2013 tydens die aanskake-lings-seremonie van Gansbaai se Kersliggies gekroon.
Die toedrag van sake aangaande die visregte kan net as ‘n gemors beskryf word.
Twee Januarie staan by Franskraal Rolbalklub bekend as die Helmie de Vriesdag.
Die dag staanbekend as die INTERDORP-KOMPETISIE of soos almal dit nou al noem Die SEXTUSDAG.
Vanjaar se Halfmarathon wat jaarliks deur die Gansbaai Lionsklub gereël word, het lankal reeds ‘n instelling op Oujaarsdag geword.
“Overberg Kushengel Klub het ná die suksesvolle kompetisie van 2012 besluit om dit ‘n jaarlikse instelling te maak en die onlangse kompetisie was ‘n voortsetting van die suksesverhaal,” sê Frans Claassen, voorsitt...
Twee persone, ‘n 15-jarige seun en ‘n ouer dame is op Donderdag, 26 Desember deur die vinnige optrede van drie jongmanne van ‘n gewisse verdrinking by Pearly Beach gered.
Twee kayakroeiers het by Kleinbaai in die moeilikheid beland toe hul kayak omgeslaan het.