Blinklyf draai in wind
Johan de Villiers van Ingangstraat 22, De Kelders, het besluit om iets anders as die “gewone” op sy woning te plaas wat lustig deur die wind rondgedraai kan word - ‘n vis - dit pas by Gansbaai.
Johan de Villiers van Ingangstraat 22, De Kelders, het besluit om iets anders as die “gewone” op sy woning te plaas wat lustig deur die wind rondgedraai kan word - ‘n vis - dit pas by Gansbaai.
Twee groepe personeellede van Elim Tehuis het onderskeidelik op 28 November en 5 Desember twee van De Kelders se bekende tuine besoek.
Dit was vanjaar die 9de keer wat die groot groep wynmakers wat Gansbaai jaarliks besoek, hulle gholfdag gehou het.
Vele is al oor ds Dirk van Dyk se “Huisbesoek” gepraat. Hierdie keer het hy bewys dat huisbesoek lonend kan wees.
Die nuus dat die grondpad, wat Rossouwstraat in Franskraal met die teerpad tussen Gansbaai en Kleinbaai verbind, geteer gaan word, is met groot blydskap ontvang.
'n Skiboot het verlede Maandagoggend om 07:00 by Blok se Baai omgedop.
Overstrand is steeds onder die top munisipaliteite waar inwoners op hul produktiefste kan wees, maar lê vanjaar derde na Saldanhabaai en Stellenbosch.
Die geraamte van 'n man wat op 1 Julie vanjaar in bosgebied by die Nuwe Hawe gevind is, is uitgeken as Thulani Dungala (26) (regs). Die jong man het sowat 'n jaar vroeër vermis geraak en sy oorskot is deur 'n vrouehoutkapper langs...
Teen die einde van elke jaar is die gewerskaf in Gansbaai hawe interessante verwikkelinge om dop te hou. Plek-plek kom vissermanne in hul onderskeie groepe (bote) bymekaar om die nette te herstel (“te boet”).
Die bekendstelling van Lisel Joubert (dr) se boek, Ontmoeting met Heiliges, het tydens ‘n gesellige funksie in Gansbaai Book Exchange van Nicolette Bosch plaasgevind.
Gansbaai Fraternal se aanbieding van ‘n Interkerklike Versoeningsdiens op Maandag, 16 Desember (Versoeningsdag) in die NG-Kerkgebou, het ‘n treffende boodskap van versoening uitgestuur.