Sertifikate vir Tuisversorgers
Vanjaar se Tuisversorgingsstudente van Carpe Diem Opleiding Sentrum in Caledon, onder die leiding van Suster Iréne de Waal, spog met suksesverhale en is onlangs met sertifikate beloon.
Vanjaar se Tuisversorgingsstudente van Carpe Diem Opleiding Sentrum in Caledon, onder die leiding van Suster Iréne de Waal, spog met suksesverhale en is onlangs met sertifikate beloon.
Speaking endlessly on your cellphone can lead to an allergic reaction, warns a leading pharmaceutical company, specialising in allergy treatments.
Die feit dat ‘n boot weer omgedop het laat koue rillings langs jou ruggraat af. Die besef dat dit enigeen kan oorkom, ook vir jóú, is beslis nie ‘n gerusstellende gedagte nie.
Hier volg 2013 se Bekerwenners
Overberg Bootklub het Saterdag 14 Desember hul jaarlikse Junior dag aangebied.
The Strandveld Hiking Club’s last hike of 2013, held on a very windy Saturday December 7, took the group to Flower Valley, a farm and school located in the hills behind Grootbos Private Nature Reserve.
Die Trans Agulhas Uitdaagvaart vir rubberbote is al bestempel as die taaiste en langste rubberbootwedvaart in die wêreld.
'n Grootwithaai van sowat 3 meter het Maandagoggend 'n branderplankryer by Die Plaat langs De Kelders aangeval. Thomas Brown (19) van Northcliff, Hermanus, is in Hermanus Mediclinic opgeneem waar hy noodbehandeling aan sy linkerbobeen ontv...
Die bekende skrywer van Franskraal, SD Fourie, wie se boek Die Lanternswaaier vanjaar op RSG se oggend-boekvoorlesing gehoor is, het vanjaar se Kersdrama geskryf.
Parkeergelde van R10 per dag sal vanaf 4 Desember 2013 tot 14 Januarie 2014 (skoolvakansie) vanaf 08:00 tot 16:00 gehef word by twee van ons Blouvlagstrande, naamlik Grotto en Kleinmond.
Gansbaai’s Swop Shop has been in operation since November 2007 promoting healthy development in the local Gansbaai community.
Die jaar snel ten einde. ‘n Jaar wat baie eise aan ons as munisipaliteit gestel het. Een van hierdie eise is die vraag oor hoe ons op volhoubare manier diens van hoogstaande gehalte kan bly lewer.