All Posts

Kersboodskap

Kersboodskap

Met die aanbreek van die jaar-eind vakansie stroom baie mense na die vakansieplekke, ook na Gansbaai. Vir die plaaslike inwoners is dit gewoonlik `n tyd van blye weersiens met geliefdes & vriende wat die feesgety saam geniet.

Body of father and son recovered

Body of father and son recovered

Francois Stevens, NSRI Gordons Bay deputy station commander, said: "At 09h27  (Saturday, 14th December)  NSRI Gordons  Bay volunteer sea rescue duty crew were activated following reports of 2 people swept out to sea in the vici...

Big 2 Town Musiekfees word 2 jaar oud

Big 2 Town Musiekfees word 2 jaar oud

Op 21 Desember 2013 bied Laerskool Gansbaai ‘n musiekfees aan wat ‘n jaar terug gebore  is uit nood vir fondse wat benodig word vir die skool se beheerliggaamposte.

Christmas Greetings from  the Ministers Fraternal of Gansbaai

Christmas Greetings from the Ministers Frate...

In the church, December is about endings and beginnings, which seem to flow in streams over one another, the first Sunday of Advent which is in November, has text about about Jesus coming again to be with us, yet it is also about the prophets’ ...

Christmas Greetings

Christmas Greetings

It is that time of year where family, friends, colleagues and old acquaintances get together to spend and celebrate the joy of Christmas. It is also the time to sit still and think of the year that is almost past. What have we achieved as individuals...

Kersgroete

Kersgroete

Die Voorsitter van die Beheerraad van Herberg-aan-See, mnr Mangiagalli, se boodskap in die jaarverslag stel dit duidelik dat ons dienste lewer volgens Badisawaardes en dat ons dit nie sonder hulp van ons Hemelse Vader kan reg kry nie.

Vroee Kersfees vir Huis Nuwe Hoop se kinders

Vroee Kersfees vir Huis Nuwe Hoop se kinders

Gansbaai Academia se Junior Stadsraad lede het die kinders van Huis Nuwe Hoop lekker bederf met ‘n Kerspartytjie.

Gedenkdiens vir Mandela

Gedenkdiens vir Mandela

 ‘n Gedenkdiens ter nagedagtenis van Suid-Afrika se afgestorwe oud-staatspresident, Nelson Mandela, is verlede Donderdagaand, 12 Desember in die kerkgebou van Gansbaai AGS gehou.

Die Werf BBos Wyne

Die Werf BBos Wyne

Die jaarafsluitingsfunksie van Gansbaai Wynproegilde te De Uilenes van Flippie en Staci Groenewald, het vanjaar vir “ekstra” opgewondenheid gesorg.

Hoe rerig is Kersfees

Hoe rerig is Kersfees

Met die eerste Kersfees in ons Franskraal-huis het ek die boonste  en onderste vensters totaal toegeverf met die Kerstoneel.

Danksegging goed bygewoon

Danksegging goed bygewoon

Die Interkerklike Vissermans Dankseggingsdiens op 8 Desember in Gansbaai Hawe is goed bygewoon en die verrigtinge het vlot verloop.