One More Kersete
BADISA Hermanus, Stanford en Gansbaai Maatskaplike Dienste het besluit om vanjaar by die Nasionale “One More” Veldtog aan te sluit - en wel om ‘n “One More Kersete” aan te bied.
BADISA Hermanus, Stanford en Gansbaai Maatskaplike Dienste het besluit om vanjaar by die Nasionale “One More” Veldtog aan te sluit - en wel om ‘n “One More Kersete” aan te bied.
Drie van die Flower Valley Voorskool se kinders het gegradueer, en sal van volgende jaar af laerskool toe gaan. Die drietjies het amptelik gegradueer gedurende die Flower Valley Voorskool se einde van die jaar konsert.
‘n Pragtige kwilt is deur Anita Huysamen gemaak wat deur haar geskenk is om ten bate van Yolande Rodgers se Trustfonds uitgeloot te word.
Kersvader se onlangse besoek aan Gansbaai-kinders in die NGK se Kleinsaaltjie het vir groot genot en opwinding gesorg.
Dit was weer tyd vir ‘n gesellige Kersfunksie deur die Gansbaai Goue Hande aan die inwoners van Herberg-aan-See (HaS).
Die teiken sal nog steeds kabeljou wees en daar kan darem deur heelparty hengelaars gespog word in hierdie verband. Moet sê, dis nie heeltemal so eenvoudig nie, want sukses kom deur deursettingsvermoë.
The Stanford 6’s at the SCG (Stanford Cricket Ground) is a charity cricket tournament that happens every year on Boxing Day, 26th December. This is our 12th tournament and every year the event is growing.
It is December 2013 and the Franskraal Bowling Club has, for the 12th time, successfully hosted its biggest annual event on 6 and 7 December ~ The Whale Classic.
Boeke vir die betuiging van meegevoel en boodskappe aan oud-president Nelson Mandela is deur Gansbaai Munisipaliteit tot al drie gemeenskappe beskikbaar gestel.
Op Dinsdag 3 Desember 2013 het Air France AF521 (Boeing 777) om 19:38 vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe opgestyg na Parys, Frankryk (Charles de Gaule). Ongeveer 10 minute na opstyging het die vliegtuig 'n noodsein uitgestuur, met die...