In Memoriam
Monty Whitting, wat vanaf 1995 as ontwikkelaar en sakeman 'n groot rol in Gansbaai gespeel het, is Donderdagoggend, 5 Desember, na 'n lang stryd teen kanker oorlede.
Monty Whitting, wat vanaf 1995 as ontwikkelaar en sakeman 'n groot rol in Gansbaai gespeel het, is Donderdagoggend, 5 Desember, na 'n lang stryd teen kanker oorlede.
A warm welcome is extended to all our visitors.
Dit is waarskynlik die laaste residensiële kuslandgoed met direkte toegang tot ’n strand en die see, sê die ontwikkelaars van Romansbaai naby Danger Point aan die Wes-Kaap se ooskus, maar die hoë standaarde wat daar gestel word ...
Sedert die openingsdag op Saterdag, 7 Desember is die Kersmark vinnig besig om spoed op te tel.
“Dit is vir my as voorsitter ‘n riem onder die hart om aan die pragtige samewerking gedurende 2013 terug te dink,” het ds Dennis Naidoo, voorsitter van Gansbaai Ministers Fraternal tydens hulle jaarafsluitingsfunksie gesê...
Vanjaar se Mej Fees van die Ganse se finaliste was reeds vóór die finale aanwys van Mej Fees van die Ganse en haar twee prinsesse, behoorlik bedrywig.
Die NG-gemeente se koorlede het teen die einde van hulle onlangse jaarafsluitingsfunksie “al singende” van 2013 afskeid geneem - en dis nou nie van té veel kuier nie, maar juis omdat koorsang hulle groot, groot liefde is.
Ons gewaardeerde besoekers van elders is besig om te arriveer en ons wil van hierdie geleentheid gebruik maak om hulle hartlik welkom te heet.
Ek het dit my patriotiese plig geag om die afgelope week so ‘n paar van die nimmereindigende huldeblyke vir Madiba te kyk. Natuurlik is net die mooi en die simpatieke vertoon; dis tog waarvoor huldeblyke daar is. Sonder om die gevaar t...
Personeellede van De Kleine Gansies Kleuterskool het onlangs ‘n noodhulpkursus “bogemiddeld” suksesvol deurloop. Hulle is Lanita Marais, Annetjie Bauermeister, Mandy Phillips en Jessica Geldenhuys.
Agt instellings het vanjaar weer angstig gewag vir André Coetzee, Besturende Direkteur: Gansbaai Marine se jaarlikse afkondiging rakende donasies aan skole en tehuise vir bejaardes as “Kersgeskenke”.
So het nog ‘n jaar ten einde gesnel. Dit voel half onwerklik om te dink dat die skool wat sommer nou die dag geopen is alreeds vier jaar bestaan.