Vriende van Afrikaans by Gansies
Drie kleuterskole het onlangs elk ‘n boektrommel ontvang wat deur Vriende van Afrikaans geborg is. “Hannes Mentz van Franskraal is ‘n lid van Vriende van Afrikaans.
Drie kleuterskole het onlangs elk ‘n boektrommel ontvang wat deur Vriende van Afrikaans geborg is. “Hannes Mentz van Franskraal is ‘n lid van Vriende van Afrikaans.
“Ek is tevrede dat ons Algemene Jaarvergadering, ná ‘n bedrywige jaar, goed ondersteun is,” sê Gerda Wessels, voorsitter van die vereniging. Rdh Pieter Scholtz het as gasspreker opgetree en verskeie vrae is aan...
Gansbaai Seniorklub het onlangs ‘n interessante Jaareindfunksie gehad. Vanjaar was hulle tema: “Trek aan soos jou gunsteling film- of boekkarakter”.
Die bekende Birkenhead Boothengelklub se vissermanne en -vroue is ná ‘n jaar se boothengelkompetisies met vele sertifikate en trofeë beloon.
“Die Karate-Ka van Gansbaai doen besonders goed en ek is steeds baie tevrede met hulle vordering, asook hulle prestasies wat hulle tot op datum bereik het,” sê Sensei (afrigter) Ronnie Knott.
Die foto hiermee is net vir die lekkerkry. Die kêrel is ook ‘n besoeker aan ons kus en kon die versoeking nie weerstaan om met die mooi kabeljou te spog wat nog vars uit die water is nie.
Gansbaai se langverwagte Dorps-/Straatfees is op hande - op versoek van die gemeenskap en vir die gemeenskap.
'n Huisrower wat na 'n mensejag van 10km in digte bosse naby die Plaat aangekeer is, is verlede week in Hermanus Streekshof deur Landdros Mouton tot 20 jaar tronkstraf gevonnis.
Op 17 Oktober 2013 het Francois de Jongh in Gansbaai Courant geskryf dat die kitsbank by ABSA bank deur ‘n kloondief geteiken word, met duisende rande wat reeds van kliënte gesteel is.
Vanjaar se Kersangdiens van die NG-gemeente op Sondag, 24 Oktober 2013 was weer eens ‘n “wenner” - goed georganiseerd, meelewend, luisterryk en gewyd. Met die instap by die kerkgebou het die asems behoorlik gesnak oor die pragtig...