Lappieklas afsluiting
Wat ‘n voorreg was dit nie om vir die laaste keer te vergader nie.
Wat ‘n voorreg was dit nie om vir die laaste keer te vergader nie.
Elke jaar – op elk van die 16 dae wat op 25 November begin en tot 10 Desember duur - word Suid-Afrikaners wat die mishandeling van vroue en kinders teenstaan gevra om iets daadwerkliks daaraan te doen.
Aan die vakansiegangers, welkom en geniet julle tydjie hier.
n Gelukkige Franskraler, Johan Pieterse, is onlangs deur sy seun in Bloemfontein, Bernard Pieterse genooi om aan ‘n spesiale gholfdag in Bloemfontein deel te neem, met al sy reis- en verblyfkostes wat vir hom betaal is.
Die trauma fasiliteit by die SAPD is Dinsdag herloods as die Slagoffer Vriendelike Fasiliteit ("Victim Friendly Facility").
Dit blyk ‘n feit te wees dat Gansbaai Marine oor baie gelukkige en tevrede personeel beskik.
Overstrand Medical Response van Cassie Carstens en Riaan Buys se tweede ambulans is byna ‘n realiteit.
Die tema vir die laaste byeenkoms vir 2013 van Gansbaai Fotografieklub was “Energie”, wat op interessante wyses vasgevang is.
The Gansbaai Business Chamber is pleased to announce their First Annual Golf Day on 28 December 2013 at Gansbaai Golf Club, Perlemoen Street, Kleinbaai.
Direk na die opening van Wyk 2 se Wyksvergadering deur rdh Pieter Scholtz, is etlike munisipale amptenare spesiaal verwelkom.
Lendi Botha van Gansbaai se regterheup het reeds gedurende 2011 probleme begin gee en in 2012 is sy gediagnoseer vir ‘n heupvervanging.