Academia skitter op Junior Stadsraad
Nege leerders van Academia is verkies om op die Junior Stadsraad vir 2014 te dien.
Nege leerders van Academia is verkies om op die Junior Stadsraad vir 2014 te dien.
Masakhane Pre-School had their graduation on the 23rd of November at Masakhane Centre.
Die Wes-Kaapse Minister van Gemeenskapsveiligheid, min Dan Plato, het etlike toehoorders, insluitend enkele hooggeplaasdes, op Dinsdag, 26 November in die Pretoriussaal toegespreek.
Vrydagaand, 22 November 2013, het die Vrouediens van Pearly Beach hul jaarlikse Gemeente-ete gehou.
Die was onlangs die ene glimlagte onder Herberg-aan-See (HaS) se inwoners - hoe dan anders?
The world renowned magician, mentalist, consultant and comedian, Jerome Cadéac, performed on Friday evening in the Great White House.
“Die vreugdevolle uitdrukkings op die kleuters se gesigte met die oopmaak van die bokse met geskenkies het alles die moeite werd gemaak en dit was ‘n belewenis om dit te kon aanskou,” sê sers Adele Visser van Gansbaai SAPD....
Terwyl ander mense hul oë en hande ophef om die somerson te verwelkom, kruip ek soos ‘n winterskilpad in my dop terug.
Laerskool Gansbaai se leerders blink uit.
Die bejaardes van Silwerjare Dienssentrum en Oak Grove Nasorgsentrum het geen rede om oor bederf-aksies te kla nie - dit raak al algemeen.
Oubaas Lesch van die Overberg Kushengelklub het onlangs, ondanks min vangstes, die grootste vis en daarmee die swaarste sak ingepalm.
Die kabeljouseisoen is hier! Daar kan gestry word oor die aantal vis wat gevang word maar jy kan maar aannneem dat dit die tyd is om te probeer!