All Posts

Hoe ver nog Pappa

Hoe ver nog Pappa

“Toe hulle 'n keer weer bymekaar was, het hulle vir Jesus gevra: “HERE,  is dit nou die tyd dat U die koninkryk vir Israel weer gaan oprig?” (Hand 1:6)

Blokkiesraaisel No 9

Blokkiesraaisel No 9

Hier is die week se blokkiesraaisel.

70 jaar vloed

70 jaar vloed

Toe ek 70-jaar gelede 3 jaar oud was, het my ma my na die kombuisdeur geroep en gesê: "Kyk, Basie, die water loop in die berg. Daarna het ek dit nog nooit weer gesien nie," het Basie Wessels gesê. 

Vele wonings onder water

Vele wonings onder water

Ná Vrydagnag se gietende reën, asook Saterdag se deurdringende reën, was vele wonings weer onder water.

Beverley Hills opstandig

Beverley Hills opstandig

'n Paar sinkhokke het die afgelope naweek in die informele nedersetting, Beverley Hills, oorstroom. Ander is weens daklekke ook deurdrenk en hul inwoners is sonder droë klere en beddegoed gelaat. 

Minister Alan Winde ondersteun Gansbaai entoesiasties

Minister Alan Winde ondersteun Gansbaai entoe...

Gansbaai Sakekamer het Minister Alan Winde (Minister van Finansies, Ekonomiese Ontwikkeling& Toerisme) besoek op Dinsdag 12 November in Kaapstad.

Kersliggies is op pad

Kersliggies is op pad

Die jaarlikse aanskakeling van Gansbaai en omgewing se Kersliggies is op hande. Daar word reeds hard deur Gansbaai Munisipaliteit gewerk om seker te maak al die liggies en pragtige voorstellinge met behulp van liggies wat jaarliks die dorp versier, s...

Gansbaai Arise

Gansbaai Arise

29 November to 1 December Gansbaai Arise. It's time for breakthrough with guest speaker Rose Roode.

Nasionale Onderwystoekennings

Nasionale Onderwystoekennings

Skole kry elke jaar die geleentheid om onderwysers te benoem vir die Nasionale Onderwystoekennings in 10 kategorieë van Uitnemendheid. 

Overstrand Building Community Receive R1.5 Million Payout

Overstrand Building Community Receive R1.5 Mi...

Over 800 employees in the Overstrand building industry will receive their first leave payout and annual bonus this December, equating to R1.5million.

Fees Fees en nogmaals FEES

Fees Fees en nogmaals FEES

Dit is presies waar die reëlings tans staan…Fees, Fees en nogmaals Fees.