All Posts

 Fiemies

Fiemies

Niemand sal my ooit onthou as vol fiemies nie. Enige ander byvoeglike naamwoord in my eulogie, maar asseblief net nie daai woord nie. Ook nie “Fênsie” en “Vol airs” nie.

Alec en sy Boot

Alec en sy Boot

Alec Kitley (Kol.) van De Kelders, ‘n man wat diep spore in Gansbaai getrap het, het sowat 'n jaar gelede

 Bietoubossers en Brouery

Bietoubossers en Brouery

“Ons jaarafsluiting is vanjaar by die Birkenhead Bierbrouery te Stanford gehou,” vertel Elizma de Lange van die Bietoubos Damesklub van Perlemoenbaai en De Kelders.

Masakhane dansertjies vorder goed

Masakhane dansertjies vorder goed

Margi Muller van Franskraal het ‘n tyd gelede besluit om haar lyndanstalente aan Masakhane-kinders oor te dra.

Leeftyd by Munisipaliteit

Leeftyd by Munisipaliteit

Dit is gewis wat van Hantie Vermeulen gesê kan word: ‘n Leeftyd by Gansbaai Munisipaliteit.

Gansbaai Marine vereer

Gansbaai Marine vereer

Gansbaai Marine is onlangs met ‘n spesiale toekening deur die Dept van Hoër Onderwys en Opleiding tydens ‘n Nasionale Vaardigheidskonferensie vereer.

Oppas vir die klein kabeljoutjies en hiers iets nuuts

Oppas vir die klein kabeljoutjies en hiers ie...

Die afgelope naweek se kwaai reëns het veroorsaak dat ons 'n slaggie binne moes bly en was dit nie lekker om weer van die vars vis wat jy gevang het te braai nie. 

Visit by Herts Nomads

Visit by Herts Nomads

Franskraal Bowling Club was lucky enough to host a group of 36 bowlers and 15 of their non-bowling companions from Hertfordshire in the UK who were on a sightseeing and bow-ling holiday.

Hy is nie hier nie, Hy het opgestaan

Hy is nie hier nie, Hy het opgestaan

“Toe sê die engel vir die vroue: “Julle moet nie bang wees nie. Ek weet julle soek Jesus wat gekruisig is. Hy is nie hier nie, want Hy is uit die dood opgewek, soos Hy gesê het. Gaan gou en sê vir sy dissipels: ‘Hy...

Blokkiesraaisel No 8

Blokkiesraaisel No 8

Hier is die week se blokkiesraaisel.

Fynboskenner 2 nagte vermis

Fynboskenner 2 nagte vermis

'n Bejaarde 71-jarige vrou het Saterdagmiddag in die veld vermis geraak en is eers twee dae later gevind. Mathia Schwegler is 'n fynboskenner en skrywer van 'n boek wat handel oor die gebruik van medisinale fynbosplante in ons omge...