West Coast Rock Lobster Season Open
The apportionment for the west coast rock lobster recreational fishing sub-sector remains unchanged at four west coast rock lobsters per person per day for the duration of the fishing season.
The apportionment for the west coast rock lobster recreational fishing sub-sector remains unchanged at four west coast rock lobsters per person per day for the duration of the fishing season.
Elke keer wanneer die kleinkinders uitbundig skater as hulle gekielie word, wonder ek: wat is daar aan kielie wat so lekker is?
Die nuus van die inkorting van die kreefvangs (die kreefseisoen maak op 15 Nov. oop) is beslis nie die beste nuus nie. Die volledige stel reëls word êrens in hierdie Courant bekend gestel.
Rolbal is 'n sport waaroor 'n persepsie bestaan dat dit 'n spel vir ou mense is.
“Ons het aan die einde van ‘n goeie jaar gekom,” sê Bertruline Dickson, voorsitter van die Sea Stars Netbalklub.
The Fairy Glen Trail in the Kleinmond Nature Reserve is a loop that takes one up one side of the valley, to a grand vista point, over a waterfall, and down the other side, ending in a magical wooded glen.
Die Wes-Kaapse Hooggeregshofregter, Andrè le Grange, het verlede week ‘n beperkings-bevel teen die sogenaamde Wei-Barends perlemoensindikaat toegestaan.
‘n Perlemoenbaaier, Chad Kruger (17), is as Hoërskool Overberg se onderhoofseun vir 2014 aangewys.
Die onderkaak van ‘n volgroeide spermwalvis het onlangs tussen die rotse by Gansbaai Getypoel uitgespoel en is deur Danie de Lange uitgehaal.
Sowat 20 dames van die NG-Vrouediens van Pearly Beach het tydens hulle besoek aan Herberg-aan-See gesorg vir ‘n genotvolle dag, gevul met verrassings.