All Posts

Kanonkop se Rooies

Kanonkop se Rooies

Om met Kanonkop Wynlandgoed se rooiwyne kennis te maak, is ‘n belewenis - per slot van rekening is dit hulle spesialiteit en ook hulle fokuspunt oor vele jare heen.

Whale of a time

Whale of a time

“If we don’t save ouer planet, who will?” - Dyer Island Conservation Trust (DICT). 

Johan skaal af

Johan skaal af

Die sakeman en gemeenskapsleier, Johan Swart en sy vrou, Delene, het na 43½ jaar sy sakebelang in die 3 vulstasies; Gansbaai Motors, Birkenhead- en Central Garage verkoop. Johan se pa , Willie, het in 1939 Gansbaai Motors oorgeneem en die ou J...

Gewillige Hulpwerkers

Gewillige Hulpwerkers

Hulle is nie Kerkraadslede nie en hulle dien nie op komitees nie, maar hulle vrywillige dienslewering in die uitbreiding van die Koninkryk is kosbaar, al werk hulle in die agtergrond sonder om gesien te word.

Franskralers vereer

Franskralers vereer

Drie Franskralers is tydens die openingseremonie van die Genadendal Museum se Erfenisdag-uitstalling met ‘n spesiale geskenk vereer vir hulle bydrae tot die herstel van die museum se geskiedkundige gewel-horlosie.

Kwadrupleeg bouer

Kwadrupleeg bouer

“’n Persoon van wie al vier ledemate verlam is,” lui die beskrywing van ‘n kwadrupleeg in die HAT-woordeboek.

Geestelike Vrouediensafsluiting

Geestelike Vrouediensafsluiting

Die Vrouediens van die NGK-gemeente se onlangse diep geestelike jaarafsluitingsfunksie het diep indrukke op die sowat 100 dames wat dit bygewoon het gelaat.

Sokkiejol vir HaS

Sokkiejol vir HaS

Dis nou nie Herberg-aan-See (HaS) se inwoners wat onlangs tot baie, baie laatnag ge-Sokkiejol het nie - indien dit wel die geval sou gewees het, kan HaS se subsidies dalk gekanselleer word!

40 Days

40 Days

In “ou” weermagtaal is dit 40 Days-vieringe vir twee van Gansbaai SAPD se personeellede nadat hulle bedank het en op 31 Desember vanjaar hul laaste werksdae by Gansbaai SAPD sal beleef.

 Vuur

Vuur

Een van my grootste vreugdes is die kontras van reën wat op die dak kletter terwyl ek voor ‘n knetterende vuur sit en staar na die vlietende vonke van sprokkelhout.

Academia vaar goed by  Taalbonanza

Academia vaar goed by Taalbonanza

Saterdag 26 Oktober is die jaarlikse Taalbonanza vir leerders gehou. Leerders het deelgeneem in Afrikaans en isiXhosa.

Eisteddfod uitslae vir Academia

Eisteddfod uitslae vir Academia

 ‘n Paar van Academia se talentvolle kunstenaars het in die 2013 Kuns Eisteddfod deelgeneem.