All Posts

Perlemoen Staproetes word 2 jaar oud

Perlemoen Staproetes word 2 jaar oud

Wat begin het as 'n poging deur "'n verstrooide ou professor" van Franskraal om te voldoen aan sy vrou se eis dat hy kan aftree ... "so lank as wat hy uit haar kombuis bly" ... het ontwikkel tot 'n hoogs suksesvolle besigheid in d...

Probleme

Probleme

Iets wat baie gemoedere gaan opsweep is die feit dat daar reëls toegepas gaan word wat die boot se horisontale vlottasie (level floatation) betref. Êrens in hierdie uitgawe brei mnr. Koos de Kock hieroor uit.

Vlottasie sertifikaat verpligtend

Vlottasie sertifikaat verpligtend

SAMSA verwag van alle skiboot eienaars, sport/ontspanning en kommersieël om te sorg dat hul bote aan "level floatation" voldoen. Daarby word bedoel dat indien dit vir een of ander rede sou omslaan, dit horisontaal in 'n onderste...

Skrif is aan die muur

Skrif is aan die muur

Die spreekwoordelike skrif is aan die muur vir die Birkenhead Boothengelkampioene vir 2013.

Not a miracle cure a change of lifestyle

Not a miracle cure a change of lifestyle

Exercise is the miracle cure we’ve always had, but for too long we’ve neglected to take our recommended dose. Our health is now suffering as a consequence.

 Gansbaai Krieketklubnuus

Gansbaai Krieketklubnuus

Gansbaai KK het Sondag 'n onwaarskynlike oorwinning, tuis teen Waterboys KK behaal, danksy 'n ongelooflike boulvertoning van Lewylen Davids (6.1-1-13-7).

4101 Ontskulpte Perlemoen

4101 Ontskulpte Perlemoen

Die Seevisserye-span het op Sondag, 27 Oktober 2013 om ±08:30 op ‘n groot hoeveelheid ontskulpte perlemoen en ‘n gesteelde silwer Corsa bakkie beslag gelê.

Fishing rights battle reaches critical stage

Fishing rights battle reaches critical stage

This was an important week for small-scale fishers around the country. Representatives of Masifundise and Coastal Links South Africa (CLSA), a mass-based organisation of thousands of small-scale fishers submitted their comments on the MLRA Amendme...

Gedenkboek kry 2de kans

Gedenkboek kry 2de kans

Die beoogde gedenkboek, wat die ryke geskiedenis van Gansbaai moet vasvang, was byna gekelder, maar die vaarwater wink nou weer.

Academia Valedictory dag

Academia Valedictory dag

Dit voel soos gister wat die eerste matriekklas van Academia deur die dorp gestap het met hul laatse skooldag.

Jannie Mouton Gee Hoop

Jannie Mouton Gee Hoop

Op ‘n ledevergadering van die Gansbaai Sakekamer gehou op 24 Oktober 2013 in die Great White House in Kleinbaai,  het Jannie Mouton, Voorsitter van die PSG Groep, ‘n besielende boodskap gebring met sy aanbieding onder die titel &ldqu...

PB Village Fynbos Garden

PB Village Fynbos Garden

It was a fantastic day in the development of the village garden in Pearly Beach, when the Municipality delivered over 200 new plants to the site.