Mooiste maand Oktober
Vandag is 31 Oktober 2013 - die laaste dag van C Louis Leipoldt se mooiste, mooiste maand en vanjaar was dit terselfdertyd ‘n pienk-getooide maand vir Borskanker, ook in Gansbaai.
Vandag is 31 Oktober 2013 - die laaste dag van C Louis Leipoldt se mooiste, mooiste maand en vanjaar was dit terselfdertyd ‘n pienk-getooide maand vir Borskanker, ook in Gansbaai.
Ek was bevoorreg om die afgelope week deel te wees van ‘n span veeartse wat ingespring het om twee renosters te help.
Gansbaai se Tuisversorgingspan onder leiding van Ena Geldenhuys het op 4 Oktober 2013 gesorg vir ‘n gesellige en suksesvolle “Hobo”-aand in Blompark se Gemeenskapsaal.
Ek lees onlangs iets waarvan die geloofwaardigheid my presies op die frons tussen my oë slaan. Dit is ‘n rou, aardse verduideliking – vir diegene wat nie graag op geestelike vlak aan hierdie dinge wil dink en aan die Groter ...
Herberg-aan-See Tehuis vir Bejaardes (HaS) het weer hulle gebruiklike Groot Dankie-funksieaand op Dinsdag, 15 Oktober 2013 aangebied.
“Ons Gr 7-toer was verby awesome,” skryf een van Laerskool Okkie Smuts se Gr 7’s, Tumé Bester.
Die Baardskeerdersbos NG Kerk se Skaapkopete te De Uiilenes was 'n groot sukses.
Die Overberg Kushengelklub het goed onder die galjoene gevang tydens hulle maandkompetisie op 12 Oktober.
Die jaarlikse NGK Jukskeitoernooi op Saterdag, 26 Oktober was weer eens met groot opgewondenheid gevul.
Daar is weer eens nie veel verskil in vangste die laaste paar weke nie.
Gansbaai KK het Sondag tuis teen Stanford KK gespeel en met 8 paaltjies gewen.