Les Underhill inspires action for Biodiversit...
Whale Coast Conservation, previously known as Overstrand Conservation Foundation (OCF), held its 11th AGM at their premises the ‘Green House’ in Vermont on Thursday, 17 October.
Whale Coast Conservation, previously known as Overstrand Conservation Foundation (OCF), held its 11th AGM at their premises the ‘Green House’ in Vermont on Thursday, 17 October.
Dit is ‘n blinkhelder herfsdag. Die felle somerson het al sy kappie op en die effense luggie dra die inleidende note van winter met die strykstok wat oor die seisoene-viool streel.
Die Strandlopertjie Learning Centre, of te wel die bekende Strandlopertjies, is na hulp en ondersteuning op soek.
We are proud to announce that membership of the Gansbaai Business Chamber reached a record number of 64 members this year.
Ongesiens het die tyd ons van agteraf bekruip en was die vierde Prestigeaand op ons. Vanjaar se spoggeleentheid het weer top kandidate vereer en is daar heelwat spesiale pryse oorhandig.
Donderdag 17 Oktober het die graad 11 Besigheidstudie leerders hul markdag gehou.
‘n Kelpmeeu is verlede week langs die hawemuur wat vanaf Gansbaai Kara-vaanpark see toe strek, van ‘n gewisse dood gered.
The Viva Art Fest Stanford is coming up on the 2nd November 2013 with loads of local food, music and entertainment in, you guessed right, Stanford!
Danie Vermeulen van Gansbaai se Biltong & Nut Corner se verkoopsdame by sy ander biltongwinkel, Pick ‘n Biltong in Hermanus, is verlede Dinsdagmiddag, 8 Oktober met ‘n goedbeplande slenterstreek gevang.
Die weer het nie toegelaat dat gereeld see toe gegaan word nie en hengel was oor die algemeen nie iets om oor huis toe te skryf nie.
Die jaarlikse hengelkompetisie tussen Pearly Beach Rots- & Strandhengelklub en Alpha Rots- & Strandhengelklub het verlede naweek te Pearly Beach plaasgevind.