All Posts

Gansbaai Posduifklub

Gansbaai Posduifklub

So het ons aan die einde van ons vliegseisoen gekom. 

Rolbalnuus

Rolbalnuus

Op 15 Oktober 2013 het Franskraal Rolbalklub 'n driespel toernooi vir dames aangebied. 

Krieketnuus

Krieketnuus

Gansbaai Krieketklub het verlede Sondag tuis teen Caledon KK gespeel en ongelukkig verloor.

Jukskeinuus

Jukskeinuus

Die Jukskei seisoen het weer geopen en Gansbaai Klub kon weer 2 spanne inskryf.

Academia Landlopers blink uit in jaarlikse Gun Run

Academia Landlopers blink uit in jaarlikse Gu...

Saterdag 12 Oktober was die jaarlikse “Gun Run” wedloop in Kaapstad gehou.

Presteer by Top 10

Presteer by Top 10

Op Vrydag, 11 Oktober 2013 het ‘n klompie atlete van Laerskool Gansbaai aan die Top 10 Atletiekbyeenkoms in Bredasdorp deelgeneem.

Waarom antwoord U nie Here

Waarom antwoord U nie Here

“Ek roep na U om hulp, maar U antwoord my nie. Hier staan ek, maar U steur U nie aan my nie.” (Job 30:20)

Blokkiesraaisel No 6

Blokkiesraaisel No 6

Hier is die week se blokkiesraaisel.

OK Foods Gansbaai gekroon as Wenner

OK Foods Gansbaai gekroon as Wenner

Wanneer dit kom by die ontginning van talent en algehele uitmuntendheid skroom die OK Franchise Divisie (OKFD) glad nie om die standaarde so hoog moontlik te stel nie en sodoende die beste van sy Franchisees te verkry nie.

ABSA OTM geteiken

ABSA OTM geteiken

Die kitsbank by ABSA bank word die afgelope maand deur ‘n kloondief geteiken en duisende rande is reeds by die kliënte gesteel. "Daar is reeds 6 gevalle die afgelope maand by ons gerapporteer met die jongste voorval verlede week,&r...

 Swendelaar kom voor

Swendelaar kom voor

Die bedrieër, Patrick Eskelsen (regs), wat wyd in die Wes-Kaap in Junie gesoek is en by Caledon in 'n padblokkade gearresteer is, is voorverlede week op borgtog vir bedrog in Knysna vrygelaat. Hy is egter dadelik weer by die hof deur Spr ...

Tragiese einde op grondpad

Tragiese einde op grondpad

 ‘n Tragiese motorbotsing het Donderdag, 10 Oktober 2013 die lewe van Willie Johannes Vos (49), beter bekend as Vossie, geëis. Hy is op die toneel dood verklaar. Die botsing het op die Pearly Beach/Baardskeerdersbos grondpad, sowat...