All Posts

Woes toekenning vir Carine

Woes toekenning vir Carine

Carine Badenhorst (links), rubriekskrywer van Suikerbrood en Suurvye in die Gansbaai Courant, is op 30 September vanjaar weer met ‘n Woes Toekenning vereer.

 Geskiedkundige Gebeurtenis

Geskiedkundige Gebeurtenis

Met die ondertekening van die  MOU (Memorandum of Understanding)  tussen Gansbaai Sakekamer en Overstrand Munisipaliteit  tydens die SKJV van 27 Augustus 2013, het Gansbaai Sakekamer  weer eens die voortou geneem deur een van die ...

Diefstal by Fit4All

Diefstal by Fit4All

Slegs ‘n week gelede het Fit4All die deure in hulle nuwe spasie in Gansbaai Gateway Centre geopen, toe daar op Maandag, 14 Oktober ingebreek is.

Golden limelight for Lomond Wine at Veritas

Golden limelight for Lomond Wine at Veritas

Lomond,  one  of  Africa's  southern most wine farms, has triumphed at this year's Veritas Awards (10th October 2013), having won three Gold medals at the prestigious event. Some 1800 wines entered this year's competition, known f...

Marieta doen dit weer

Marieta doen dit weer

Marieta Rademeyer van Gansbaai Primêr het op 5 Oktober vanjaar weer eens ‘n toekenning ontvang.

Abalone found in Napier

Abalone found in Napier

A huge total of abalone was found abandoned in Napier. On Thursday October, 10 SAPS members from Napier police station received information from the public of poachers, transporting abalone.

Eerste Dag Hospice vir Gansbaai

Eerste Dag Hospice vir Gansbaai

 ‘n Vrywillige werker vertel die volgende: “Toe ek 5 jaar gelede as vrywilliger by Overstrand Hospice aangesluit het, het ek geen benul gehad wat “Dag-Hospice” beteken nie; die woord “hospice” het by my die be...

Plaasuitreikgroep

Plaasuitreikgroep

“Die Plaasuitreikgroep wat hulle beywer om die Evangelie van Jesus Christus na plaaswerkers in die Baarskeerdersbos omgewing te neem, het wonderlike ondersteuning van die Kerkraadslede van die Baarskeerdersbosstreek van die NG-gemeente, Gansbaa...

In Memoriam Bessie van Boom

In Memoriam Bessie van Boom

Wyle Elizabeth Agnes van Boom, beter bekend as Bessie, is op 26 September 2013 in die ouderdom van 80 jaar oorlede.

Huis E baljaar weer

Huis E baljaar weer

Die bevoorregte dogters van Huis E van Herberg Kinderhuis in Robertson se gebruiklike kuier in Gansbaai was weer eens met vreugdes en opgewondenheid gevul.

Dans asof niemand jou sien nie

Dans asof niemand jou sien nie

Een van die eerste dinge wat ons die kleintjies leer om motories te kan ontwikkel is om hande te klap. Eers sommer net en later op die maat van musiek.