All Posts

Duiwenuus en Vlieguitslae

Duiwenuus en Vlieguitslae

Die duiwe is Saterdag om 07h10 op Hopetown losgelaat. Daar was stormsterk wind op sekere dorpe in die binneland. Die duiwe het die afstand van 711km volgens GPS gemeet eers Sondag voltooi. Uitslae is soos volg:

Stapklubs Stap Saam

Stapklubs Stap Saam

Gansbaai se Strand-Veld Stapklub en die Kleinmond Stapklub het op Donderdag, 10 Oktober so stap-stap hande gevat.

Laerskool Gansbaai span Kroon

Laerskool Gansbaai span Kroon

Die kroon is gespan op 'n skitterende seisoen toe die 0/9-rugbyspan van die Laerskool Gansbaai onlangs 'n Curriebekerwedstryd op Nuweland bygewoon het. 

Geelbek Kabeljou Snoekies

Geelbek Kabeljou Snoekies

Soos laas week berig, word daar wel geelbekvangste (en ‘n kabeljoutjie of wat tussenin) gemaak, maar veel is daar ook nie. Net om te wys dat daar darem nie ‘n grootliegstorie versprei word nie, word die foto geplaas van ‘n mooi vis ...

Academia eindig hul rugbyseisoen op hoe noot

Academia eindig hul rugbyseisoen op hoe noot

Academia het al die reg om breë bors te kan spog met van hul rugbyspelers. 

Die VRUG van die GEES is VREUGDE

Die VRUG van die GEES is VREUGDE

“Dit gaan goed met die mens wat ….  in die woord van die HERE sy vreugde vind, en dit dag en nag oordink.” (Ps 1:1,2).

Blokkiesraaisel No 5

Blokkiesraaisel No 5

Hier is die week se blokkiesraaisel.

Karre met agendas

Karre met agendas

Voertuie is seuns se speelgoed, maar in die adolessensie-jare wanneer hormone aan die baklei gaan om hulle lê in jou lyf te kry, is daar ‘n fase wanneer die manlike hormone hoogty in ‘n meisielyf vier.

Moordsaak sloer

Moordsaak sloer

Die verhoor van die twee moordverdagtes, Johan Julies (31), alias Typie, en sy houvrou, Mariaan Nobles (30), het  verlede Dinsdag  in die Strand Streekshof hervat.  Hulle  staan  tereg  op  die  bylmoord&nbs...

Toeriste seksueel bedreig

Toeriste seksueel bedreig

‘n Duitse  toeriste-egpaar het verlede Woensdagmiddag om 2nm ‘n nagmerrie-ondervinding gehad toe hulle deur ‘n mesdraende man voorgekeer en bedreig is.

Optrede Jannie Mouton

Optrede Jannie Mouton

Die baanbreker sakeman en Voorsitter van die PSG Groep, Jannie Mouton, spreek die Gansbaai Sakekamer toe tydens ‘n lede vergadering wat gehou word op die 24ste Oktober 2013 in die Great White House te Kleinbaai.