Deur die GEES Groei ons tot Gehoorsaamheid
“Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word. Die heerlikheid wat van ons uitstraal, neem steeds toe. Dit doen die HERE wat die Gees is.” 2Kor 3:18 ...
“Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word. Die heerlikheid wat van ons uitstraal, neem steeds toe. Dit doen die HERE wat die Gees is.” 2Kor 3:18 ...
Die Hermanus Bondel ("Cluster") van die Suid-Afrikaanse Polisie Diens het verlede week 'n perskonferensie gehou waartydens die misdaadsyfers van 5 geïdentifiseerde prioriteitsmisdade vrygestel is. Dit dek die periode van April 2...
Vlnr is Mariene Inspekteurs Allistair Maans en Francois du Preez en Hoofinspekteur Gilbert Mmereki van Seevisserye agter die 11,670 ontskulpte perlemoen wat op Woensdag, 2 Oktober tussen Gansbaai en Stanford gekonfiskeer is. Beslag is op die voert...
Die pasafgelope Algemene Jaarvergadering van Gansbaai Toerisme Buro het weer eens bewys dat toerisme- en bemarkingsaangeleenthede ten bate van Gansbaai, asook Overstrand in geheel, op ‘n gesonde en suksesvolle basis bedryf word.
Every year in the month of October, the annual Whale Survey is conducted by The Mammal Research Institute run by the University of Pretoria.
Gansbaai Biblioteek se bibliotekaris, Sharman Geldenhuys, herinner lede daaraan dat die biblioteek volgende week vanaf Woensdag, 9 Oktober tot Vrydag, 11 Oktober gesluit sal wees.
“Herberg-aan-See wil nog eens vir elkeen wat so mildelik bygedra het, dikwels selfs uit die te min wat hulle reeds het, baie hartlik en opreg bedank,” sê Francia van Dyk, organiseerder van die pasafgelope basaar ten bate...
Oktober maand is Borskanker maand, ‘n Reik Na Herstel bewusmaking Pretstap vir “Survivors” en enige belangstellendes word gereël.
Die bekende Elim Tehuis vir intellektueel- en liggaamlik gestremde persone te Elim vier vanjaar hul 50ste herdenking.
Dis die ene bedrywigheid in Gansbaai Toerismekantoor met die komende Fees van die Ganse Seekosstraatfees op 7 Desember vanjaar.
Tough 4x4 drivers from across the country descended on Gansbaai on Saturday 21 September – all in the name of early childhood development in the region.