All Posts

Bietoubossers se Lentevrolikheid

Bietoubossers se Lentevrolikheid

“Terwyl die reën en stormwind buite gewoed het, was die Bietoubossers in die NGK se Kleinsaaltjie op 10 September die ene sonskynglimlagte - ons het Lente gevier,” vertel Elizma de Lange van die Bietoubos Damesklub van Perlemoenbaai ...

Voortrekkers and Marine Big 5

Voortrekkers and Marine Big 5

Once again the teachers with the Voortrekkers Group outdid themselves with their students full of knowledge about our Marine Big 5™.

Clara se Sopkombuis

Clara se Sopkombuis

Clara May van Madeliefiestraat 46, Blompark bedryf reeds vir die afgelope 2 jaar ‘n Sopkombuis vanuit haar woning.

Bejaardes geniet Sangdag

Bejaardes geniet Sangdag

Die bejaardes van Herberg-aan-See (HaS) wat nie die “Miss Senior Gansbaai” geleentheid te Silwerjare Dienssentrum kon bywoon nie, is nie afgeskeep nie.

Sokkiejol tbv HaS

Sokkiejol tbv HaS

Die bekende Goue Hande wat met gereelde harde werk Herberg-aan-See Tehuis vir Bejaardes behoorlik op die hande dra, reël weer ‘n gesellige Sokkiejol ten bate van die Tehuis.

Konferensie vir Dorpsleiers

Konferensie vir Dorpsleiers

Gansbaai Fraternal reël ‘n Eendag Konferensie en Gemeenskapsontwikkelingsontbyt vir alle kerk- en gemeenskapsleiers van Groter Gansbaai.

Miss Senior Gansbaai

Miss Senior Gansbaai

 ‘n Suksesvolle en gesellige modeparade vir Internasionale Bejaarde Dag is vir bejaardes van Oak Grove Nasorgsentrum, Silwerjare Dienssentrum en Herberg-aan-See gereël.

Duiwenuus en Vlieguitslae

Duiwenuus en Vlieguitslae

Weer eens het 'n duiweboer se vliegseisoen vinniger tot 'n einde gekom as wat hy beplan het.

Nie te sleg nie

Nie te sleg nie

Eers gou die jongste hengelnuus, daar word wel geelbek gevang, máár jy moet weet waar! Vanaf ‘n baie betroubare bron verneem ek dat hulle gereeld van hierdie visse vang en verlede naweek het hulle goed gevaar.

Hardlopers Werkswinkel

Hardlopers Werkswinkel

‘n Nege-weke oefenprogram vir beginner-hardlopers, spesifiek vir belangstellendes wat nog nie aan padwedlope deelgeneem het nie en graag hulle fiksheid wil verbeter, is vir 21 Oktober tot 18 Desember geskuduleer.

Hengel in Stilbaai

Hengel in Stilbaai

Die Kushengelkompetisie gedurende September tussen die Overberg Kushengelklub van Gansbaai en Stilfontein Kushengelklub, gepaardgaande met ‘n gesellige gesinsnaweek vir die Gansbaaiers, het baie suksesvol afgeloop.