All Posts

Madelize in Ooste gevonnis

Madelize in Ooste gevonnis

"Dit klink seker vreemd, maar ons is baie dankbaar oor die hofuitspraak in Maleisië. Madelize kon die doodstraf óf lewenslange tronkstraf opgelê gewees het, maar ons gebede is verhoor," het Madelize (29) se pa, Carel Lo...

 Inbreker blitsig aangekeer

Inbreker blitsig aangekeer

'n Jong man van Hermanus is gearresteer nadat hy na bewering by 3 huise ingebreek en ook 'n motor gesteel het.

Getaway for Tourism

Getaway for Tourism

We remain in the grip of winter but Gansbaai Tourism continues with all marketing efforts to ensure visitors to the area.

100 Jaar vir NGK Stanford

100 Jaar vir NGK Stanford

Die NG-gemeente van Stanford vier vanjaar hulle 100ste bestaansjaar en as deel van hulle Eeufeesnaweek van 20-22 September 2013, is ‘n suksesvolle basaar, gesellige saamkuier van besoekers en gemeentelede, ‘n besoek aan die historiese beg...

Bond van Oud Polisiebeamptes

Bond van Oud Polisiebeamptes

Die Bond van Oud-Polisiebeamptes Overstrand, waarby etlike Gansbaaiers ingesluit is, het onlangs ‘n gesellige braai-funksie in die Birkenhead Boothengelklub gehou.

Nieuwoudt vrygespreek

Nieuwoudt vrygespreek

Daniël Nieuwoudt is verlede Woensdag in Hermanus  deur Landdros Preggy Govender vrygespreek op aanklagte van die onwettige besit van perlemoen.

Geen einde aan Boetie koeke

Geen einde aan Boetie koeke

Die 15de verjaardag van Gansbaai Munisipaliteit is vanjaar weer deur Gilbert (Boetie) Hart onthou, soos elke jaar vir 15 jaar nou al die geval is.

Natuur se Krag

Natuur se Krag

Die krag van Moedernatuur (Forces of Nature) was die tema vir Gansbaai Fotografieklub se vorige byeenkoms.

Gansbaai in 2050

Gansbaai in 2050

The world is expanding and becoming more integrated, profoundly reshaping the cultural and economical landscape everywhere.

Boom Plant Week

Boom Plant Week

Soos gewoonlik was dit 'n bedrywige Nasionale Boomplantweek in Gansbaai en vele het hul deel in hierdie verband gedoen.

Seehuis bushuis

Seehuis bushuis

‘n Boer het nog altoos ‘n plan gehad. Dit is een van die spreekwoorde van ouds, wat vandag deur enigeen wat nie boer nie, vir die oplossing van enige beuselagtige probleempie gebruik word.