Blokkiesraaisel No 2
Hier is die week se blokkiesraaisel
Drie mans van die Kaapse Metropool is Maandagoggend in Eluxolweni, Pearly Beach, gearresteer in twee moontlik perlemoenverwante sake wat met mekaar verband hou.
Herberg-aan-See se gewilde en jaarlikse basaar is op hande.
Dit blyk dat die vaslegging van die ryke geskiedenis van Gansbaai en sy mense in 'n netjiese gedenkbundel vir die nageslag verlore mag wees. Dit volg nadat daar nie voldoende fondse ingesamel kon word om die manuskrip die lig te laat sien nie....
“Facebook bladsy maak Gansbaai Lekker!”, is wat Ernst Nieuwoudt, voorsitter van die Beheerliggaam sê.
“Die Santa Shoebox Project het nou verteenwoordigers in Gansbaai ook en die aflaaidatums vir vanjaar se geskenke is vir 25 en 26 Oktober by die Pretoriussaal geskeduleer,” sê Lucille Mangiagalli, Gansbaai se koördineerder...
Andries Laubscher a singer from Gansbaai and Mrs Felicity Beukes (below) singing “Pers Kombers” during Okkie Smuts Revue 2013 on Friday.
“Julle moet kom kyk, daar brand alweer ‘n huis in Gansbaai,” het ‘n besoeker aan die Woekermark in die Pretoriussaal benoud uitgeroep. Rep en roer, met groot benoudheid omdat die dik, donker en swart rookwolke met die...
Bev Swart, Steve Muller en ander gholfers van Gansbaai Gholfklub het tydens verlede Woensdag se Sloegterskompetisie saam met ‘n “celebrity” van 7de Laan, Rick Daly (Darren Kelfkens) gholf gespeel.
Dit was behoorlik “Karwas vir Afrika” met die VGK-gemeente se Vrouediens wat onlangs ‘n karwasdag op die Kerkgronde in Blompark gereël het.
“Wat sê die liedjie - ‘Dis heerlike lente, die winter is verby’, maar ons wintertjie is maar nog in die lug,” sê Marietjie Gerber van die NG Vrouediens van Pearly Beach.
On Tuesday, 3rd September 2013, the internationally acclaimed MasterChef series broadcast their visit to the Dyer Island Conservation Trust on M-Net at 19h30. Ozzy Osman, a 22 year old accounting student from Johannesburg, was one of the fina...