Melodrama styg uit
“My liewe JP, ek wil net weer vir julle gelukwens met die fyn afgewerkte en uiters professionele aanbieding gisteraand..."
“My liewe JP, ek wil net weer vir julle gelukwens met die fyn afgewerkte en uiters professionele aanbieding gisteraand..."
“Die leuse van Gansbaai Primêr, wat by die skoollied ingesluit is, ‘Kennis Beskerm’, is woorde wat ek nooit in my lewe sal vergeet nie,” het die Superintendent-generaal: Wes-Kaapse Onderwys Departement, me Penny Vi...
Op Sondag 15de September het VGK Vrouediens weer bymekaar gekom.
Die “eienaardige” vis op die meegaande foto is onlangs tussen die bamboes naby Sammie se Paadjie by Franskraal deur Cassie Carstens gekry.
Op 2 September het Laerskool Okkie Smuts hul lenteloop gehad.
Janine Basson was die gasspreker tydens ‘n interessante Mariene-aand van Dyer Island Conervation Trust (DICT) in die Great White House restaurant. Janine is die Bestuurder van Sea Food Consumer Outreach (WWF-SASSI).
Die roman van Victor Hugo, The Hunchback of Notre Dame, is in 1831 in Frankryk gepubliseer, met die oorspronklike titel van Our Lady of Paris. In 1923 was die roman die mees suksesvolste “stilfilm” van Wallace Worsley in Amerika....
‘n Suksesvolle tuinkursus vir 20 lede vanuit die Stanfordgemeenskap is op 26-30 Augustus te Stanford aangebied. Gansbaai se Menseregte en Ontwikkelingssentrum het die kursus, in samewerking met Badisa Stanford en die Departement van Landb...
Two biologists, Oliver Jewell and Michelle Wcisel left Dyer Island Conservation Trust (DICT) at the end of August after several years of excellent work.
Niks te kla nie, dankie! Altans, nie wat vis betref nie.