4 x 4 Flower Power
Vanjaar se Flower Power 4x4 dag gaan weer 4x4 voertuigbestuurders toets met uitdagende roetes oor die Gansbaai landskap,” vertel Woensdregt Basson, organiseerder.
Vanjaar se Flower Power 4x4 dag gaan weer 4x4 voertuigbestuurders toets met uitdagende roetes oor die Gansbaai landskap,” vertel Woensdregt Basson, organiseerder.
Overberg Agri Stanford het onlangs ‘n suksesvolle Opedag op Saterdag, 31 Augustus gehad, ondanks die reën wat kort-kort uitgesak het.
BARC se gewilde Natsnoetdag, as deel van die Fees van die Ganse, vind vanjaar op Dinsdag, 24 September (Erfenisdag) op Laerskool Gansbaai se sportgronde plaas. “
Op Dinsdag, 3 September, is daar ‘n heerlike middag deurge-bring met Mary Badenhorst van ons Landbou Portefeulje.
Die jaarlikse Fees van die Ganse is weens omstandighede uitgestel en sal nie meer op 21 September aangebied word nie. Daar is op ‘n veel meer praktiese datum besluit: Saterdag, 7 Desember 2013.
Gertie's Legacy is 'n nuwe winkel wat Maandag, 9 September, oopgemaak het in die geskiedkundige gebou waar Barenda Kontant Modewinkel van tannie Ena de Lange vir jare was.
Kennis kan nou reeds geneem word dat Gansbaai Biblioteek vanaf Woensdag, 9 Oktober tot Vrydag, 11 Oktober gesluit sal wees.
The DA Annual General Meeting took place on the 9th of September 2013. During the AGM the following members were elected on the Branch committee: Chairperson: Pieter Scholtz; Vise Chairperson: Kobie van Wyk and Secretary/chairperson of finance: Ri...
Dit was behoorlik flitsende kamera’s van sowat 20 lede tydens Gansbaai Fotografieklub se onlangse praktiese foto-sessie.
“Ons gaan ‘n lewensgrootte draadwalvis in Gansbaai vol rommel maak en die walvis sal voor Gansbaai Toerisme geplaas word,” vertel Alouise Lynch, Operasionele Bestuurder: Dyer Island Conservation Trust (DICT).
Groot pret en vele te kope en te ete en te geniete wag tydens volgende week se Herberg-aan-See (HaS) se jaarlikse en gewilde basaar.
‘n Deel van Gansbaai se gedugte Fynbosspan wat jaarliks vir die Fees van die Ganse se verruklike fynbosuitstalling sorg, is vanjaar deur Adriaan Hannekom, voorheen in beheer van die Caledon Veldblommeskou, genooi om aan Agri Mega Group (AMG) se...