Die Rooi Willis
Visvang was my pa se lewe, soos die van sy visboesemvriende: Dokter Van Zyl, oom Hannes en ant Sara Grootjan Fourie, oom Koos Dwerg Swart en oom Jurie Pypie Fourie.
Visvang was my pa se lewe, soos die van sy visboesemvriende: Dokter Van Zyl, oom Hannes en ant Sara Grootjan Fourie, oom Koos Dwerg Swart en oom Jurie Pypie Fourie.
On the 22 th of August 2013 , all seven stations in the Hermanus Cluster, gathered at Duineveld Pub, Gansbaai.
Sersant Frans Groenewald en Konstabel S. Witbooi het ‘n woning te Hanilaan, Masakhane deursoek nadat inligting ontvang was.
Sanlam en LitNet het pas die derde Sing ’it-liriekskryfkompetisie van stapel gestuur.
On Saturday the 7th of September we went with the Gansbaai Hiking club to a mountain trail above Voëlklip, Hermanus.
Die ou wat nie behoorlik oplet nie sal seker ook nie weet van die snoek wat nog die naweek by Dassiegat gevind is nie. Van die manne was heel gelukkig terwyl ander wel droëbek teruggekeer het.
Die duiwe is saterdag oggend vroeg op Hopetown ± volgens GPS so 707km gelos.
Daar is nog net 'n paar afslaantye oop vir Gansbaai Academia se gholfdag wat op 14 September gehou word.
Gansbaai Krieketklub het Sondag hulle tweede oorwinning behaal deur 'n baie sterk span van Kleinmond KK, tuis met 2 paaltjies te klop.
Die Birkenheaders se maandelikse boothengelkompetisies is tot dusver behoorlik deur swak weersomstandighede gefnuik.
Op die Gansbaai Sakekamerledevergadering van 27 Augustus 2013 het die voorsitter, Fanie Bothma, belangrike aankondigings gedoen wat die sakegemeenskap en ook die wyer Gansbaai omgewing beduidend kan beïnvloed.