Mode en Sentimentoggend
Wat 'n wonderlike dag is in Pearly Beach op 20 Augustus gevier.
Wat 'n wonderlike dag is in Pearly Beach op 20 Augustus gevier.
Die 84ste jaarkongres van die Vroue-Landbouvereniging van Kaapland wat vanaf 20 – 22 Augustus in die NG Kerkkompleks Stellenberg plaasgevind het, was weer eens ‘n hoogtepunt op die VLV-kalender.
Die eerste Bybel in Afrikaans is 80 jaar gelede op 27 Augustus 1933 amptelik in Bloemfontein in gebruik geneem.
Die Winter Fynbos- & Musiekfees se organiseerders sê “Groot Dankie & Thank You” aan alle medewerkers, borge en besoekers wat tot die sukses van die Feesnaweek bygedra het.
Dis terwyl ek vir iemand in die dorp wag en my oog val op die silwerhaar-vrou agter die klein venstertjie in ‘n donker huis, dat my gedagtes na ouma Sagrytjie draai.
Die Wynproe-aand op Vrydag, 9 Augustus “tussen die Fynbos” was ‘n unieke, maar ook ‘n baie spesiale aand - en dit nogal op Vrouedag.
Gansbaai Fotografieklub se onlangse kompetisie het puik foto’s opgelewer.
Die Bron Primary School did well in the Overberg Education District Spelling Competion.
Twee kinders is Sondag in die kinderdiens van die NG Kerk deur Dr Liesel Joubert gedoop.
The Minister of Agriculture, Forestry and Fisheries, Ms Tina-Joemat-Pettersson has extended the process for the distribution of fishing rights application forms for additional fourteen days from Monday 26 August 2013 to Friday 06 September 2013. T...
Gansbaai Academia het verlede Saterdag ‘n suksesvolle rugby- en netbal interskole teen die spanne van Swellendam Sekondêr gereël.
Taai mededinging in 'n goeie gees het verlede Saterdag die Interskole-sportbyeenkoms op Gansbaai gekenmerk.