All Posts

Gekonfiskeer en weggery

Gekonfiskeer en weggery

Gekonfiskeerde voertuie wat oor die afgelope tyd agter die polisiekantoor gestoor is, is Saterdag verwyder. Die 17 voertuie, wat hoofsaaklik met perlemoensake verbind hou, is op vragmotors gelaai en na 'n voertuigwerf in die Kaapse Skiereiland...

Thyme to Party

Thyme to Party

"Thyme at Rosemary's" sixth birthday coupled with the birthday of Rosemary, the restaurants' owner, was a joyous celebration on Saturday evening. 

Fynbos en Musiek Expo

Fynbos en Musiek Expo

Die 2013 Gansbaai Fynbos Expo het gekom en veels te gou gegaan. 

Entrepreneurskursus aangebied Sakekamer & AHI werk saam

Entrepreneurskursus aangebied Sakekamer & AHI...

Gansbaai Sakekamer kon die week van 12 Augustus 2012 'n kursus oor Entrepreneurskap fasiliteer en organiseer wat deur die AHI aangebied is.

Kleuters se uitstappie

Kleuters se uitstappie

Die Flower Valley Voorskool se kleuters het etlike besighede en instansies in Gansbaai op 2 Augustus besoek. 

HaS se nuwe Bestuurder

HaS se nuwe Bestuurder

Herberg-aan-See (HaS) se langverwagte Bestuurder, John van Rooyen, is saam met sy eggenote, Marlene, op 15 Augustus amptelik tydens ‘n geselligheid verwelkom.

My lyf raak tafel

My lyf raak tafel

“Nee, los uit, dis duiwelsgoed!” het my ma gesê toe ek een standerd sewe agtermiddag van die biblioteek af kom met ‘n halwe klaswerkboek vol aantekeninge oor sigeuners en Rooi Indiane. 

Veelsydige Neil Stemmet

Veelsydige Neil Stemmet

Neil Stemmet (links) is geen onbekende in Gansbaai nie en  woon reeds vanaf  2010 in sy gastehuis in De Kelders.

Kees en sy kind

Kees en sy kind

Hierdie trop bobbejane het Maandagmiddag óf skaapwagter kom speel óf soos wolf in skaapklere oor die R43 naby die Franskraalkruising op pad na Franskraal beweeg.

Besoekers na 31 jaar

Besoekers na 31 jaar

John Munnik, ‘n inwoner van Huis Breda Versorgingshuis, het onlangs ‘n baie aangename verrassing gekry.

Rachels Angels en JSR van Academia vier Vrouedag

Rachels Angels en JSR van Academia vier Vroue...

Die Rachel’s Angels en Junior Stadsraad lede by Academia het die senior dames van Herberg-aan-See lekker bederf.

Botsing in Stanfordsbaai

Botsing in Stanfordsbaai

‘n Rustige Sondagaand is op 18 Augustus, so skuins na 6-uur, wakkergeskud tydens ‘n botsing tussen twee voertuie naby die Buitesteen Pub & Grill in Stanfordsbaai op die hoeke van Hoofweg- en Barnardstrate.