All Posts

Engelse Eisteddfod te Hermanus

Engelse Eisteddfod te Hermanus

Vrydag 26 Julie 2013 was die Engelse Eisteddfod te Hermanus (Gr4-7) en L/S Gansbaai (GrR-3).

8 kg Steenbras gevang in Pearly Beach

8 kg Steenbras gevang in Pearly Beach

Marco Lloyd (14) het Saterdag oggend 'n steenbras van 8kg met 'n 2/0 hoek naby Pearly Beach gevang. Hy is die kleinseun van Susan & George Lloyd te Kleinbaai.

Dit gaan lekker

Dit gaan lekker

Laas week was die weer wisselvallig, maar teen Vrydag het die wind so gaan lê dat die manne die snoek by Dassiegat kon gaan vang en dit het heel goed gegaan en groot snoeke is aan boord gebring.

Johnny Rockets Sportdag tbv SA Pool

Johnny Rockets Sportdag tbv SA Pool

Johnny Rocket's Pub & Grill oorkant Uilenkraalsmond het Saterdag 10 Augustus 'n sportdag gehou om fondse in te samel vir die spelers wat Overberg in die SA Pool gaan verteenwoordig.

Gansbaai Posduifklub

Gansbaai Posduifklub

Die duiwe het Saterdag vanaf Britstown gevlieg.

Inter Provinsiale Bootvishengel Kompetisie

Inter Provinsiale Bootvishengel Kompetisie

Die Inter-Provinsiale Bootvishengel Kompetisie wat laas week plaasgevind het by Overberg Bootklub was 'n groot sukses.

Winter Fynbosskou en Musiekfees

Winter Fynbosskou en Musiekfees

Vanjaar se Winter Fynbosskou en Musiekfees begin Vrydag, 9 Augustus 2013, en strek oor die naweek. 

Noue ontkoming vir ma en kinders

Noue ontkoming vir ma en kinders

'n Vakansiehuiseienaar van Riebeek Kasteel, Jannie du Toit, se dogter, Magdelena Terblanche en haar kinders het 'n vreesaanjaende ondervinding in Franskraal gehad. Sy en haar drie kinders van 5, 7 en 10 jaar was op besoek van Vancouver in ...

Twee perlemoensmokkelaars aangekeer

Twee perlemoensmokkelaars aangekeer

Polisiebeamptes wat Vrydag op die R43 hoofpad buite Stanford op patrollie was, het 'n verdagte voertuig opgemerk. Die wit Isuzu bakkie was vanaf Gansbaai onderweg in die rigting van Stanford.

Augustusmaand

Augustusmaand

Augustusmaand gaan  'n  bedrywige tydperk wees vir die Gansbaai Sakekamer.

Beverley Hills se huise

Beverley Hills se huise

S.H.A.R.E. (Social Help Animal Rehabilitation & Restouration Education - ECB), voorheen bekend as die GCA, is as ‘n MPO geregistreer en hulle Sopkombuis is in Beverley Hills geleë.