Hengeloplewing
Die Birkenheaders se maandelikse boothengelkompetisie kon weer plaasvind, met die weer en seetoestande wat vir ‘n slag saamgespeel het.
Die Birkenheaders se maandelikse boothengelkompetisie kon weer plaasvind, met die weer en seetoestande wat vir ‘n slag saamgespeel het.
Gansbaai Academia is bevoorreg genoeg om hierdie jaar deel te neem aan die Greensmile Rugby Kompetisie. Die kompetisie word aangebied deur die voormalige Springbok vleuel, Ashwin Willemse.
Hierdie WWE Rofstoei Supersterre was Dinsdag op 'n haaiduik saam met Shark Diving Unlimited.
Die droom om ‘n permanente tuiste vir die primêre skool Masakhane op Gansbaai te vind, het verlede Donderdag ‘n stappie nader aan die werklikheid gekom toe die bouterrein vir ‘n nuwe skool van R32 miljoen wat meer as 1000 leer...
Jenny Danford is baie ontsteld oor die diefstal van 6 pragtige porselein engeltjies vanaf haar ouma Gesina en oupa Marthinus se graf in die Ou Begraafplaas. Die engeltjies was eers in haar ouma se kombuis in 'n bonsai-boompie.
'n Man is Saterdag uit sy hok in die informele nedersetting by Masakhane ontvoer en wreed aangerand. Luthando Dlatyase (22) is na bewering deur Thobela Khepeheyi (23) oorval en na sy eie woonplek gedwing.
Op die 18e Julie het die Gansbaai omgewing se Junior Stadsraadslede na Masekhane se laerskool gegaan om Nelson Mandeladag saam met hulle te vier.
“Ek dink ons het skielik aandag gesoek om altwee in die hospitaal te beland,” het Amanda de Vries telefonies gesê, wat direk daarna, onbewus van Amanda se opmerking, telefonies deur Helmie bevestig is!
Herman Pieters, ‘n voormalige uitblinker van Laerskool Gansbaai, het al goed in die teaterwêreld vir homself naam gemaak.
Patsy Vertue-Beukes (83) het op Donderdag, 25 Julie 2013 die Nuwe Hoop Laslapklas (Laslappiesklas), waarvan sy die stigter en leier was, asook Gansbaai, finaal gegroet.
“As ‘n groep is seevoëls deel van die mees bedreigde voëlspesies in die wêreld, met bykans ‘n derde van alle spesies wat op die globale rooilys vir bedreigde spesies opgeneem is. Seevoëls domineer ook d...