Goeie nuus
Goeie nuus is soms baie skaars, maar vir almal wat die afgelope tyd gekla het oor die swak toestand waarin die grondpad-uitdraai vanuit die R43 bergkant toe, by die Berg en See Padstal, is daar goeie nuus.
Goeie nuus is soms baie skaars, maar vir almal wat die afgelope tyd gekla het oor die swak toestand waarin die grondpad-uitdraai vanuit die R43 bergkant toe, by die Berg en See Padstal, is daar goeie nuus.
Just a reminder to everybody, that Gansbaai prides itself as having its own recycling depot. Yet, not everybody is making use of it, as it is only functioning at a 22% capacity.
“Ds Dennis Naidoo en sy eggenote, Pat, het die winterkoue behoorlik tydens ons vorige byeenkoms kom verdryf,” vertel Elizma de Lange van die Bietoubos Damesklub van Perlemoenbaai en De Kelders.
Vrydae se Woekermark in die Pretoriussaal het verlede Vrydag, 19 Julie 2013 sy 6de verjaardag gevier.
Die Menseregte en Ontwikkelingskantoor in Blompark het onlangs, in samewerking met die Dept Landbou, ‘n kleinskaalse tuinbou-projek geloots.
Do you find that you’re always searching for the perfect flower?
A massive tweet-a-thon staged by leading colds and flu medicine provider, Pharma Dynamics, revealed that among other unusual colds and flu discoveries, “man flu” is alive and unwell among South African men.
Hierdie tyd van die jaar is dit my tyd om skryfblok en pen op te neem om ‘n paar outydse briewe te skryf vir ‘n paar oues van dae.
Marilyn Booi was 'n geharde vrou wat al by die randjie van die dood omgedraai het nadat sy met 'n bottelnek in haar nek gekap was. Haar slagare was met centimeters gemis, maar dit was nog nie haar tyd nie. Marilyn se pad was nie met maansk...
Jaarlikse groot pret en opwinding! Dis die beskrywing van Herberg-aan-See Tehuis vir Bejaardes (HaS) se jaarlikse Winterspele.
Vanjaar se Winter Fynbosskou gaan gepaard gaan met Musiek-in-die-Fynbos en Eet-in-die-Fynbos.
The Agulhas National Park donated two 5 ton truck loads of braai and fire wood to the Buffelsjagsbaai Community.