All Posts

Die Bron se Madibadag

Die Bron se Madibadag

Die Bron Primêr te Stanford het aktief aan Madibadag op 18 Julie deelgeneem, maar kon weens e-posprobleme nie hulle foto’s verlede week met Gansbaai Courant deel nie.

Die see sukkel om reg te kom

Die see sukkel om reg te kom

Dit was naweek toe ek aan hierdie rubriek gewerk het en terwyl ek na die rowwe see kyk het die windjie deur die vensterruit gehuil. Vir die afgelope paar dae al was die veilige opsie om liewer by die huis te bly en jou boot en gereedskap in orde te k...

Mej Sea Star

Mej Sea Star

Dit was weer tyd vir die kies van ‘n Mej Sea Star, Junior en Senior, vir die Sea Stars Netbalklub.

Besoek van Napier

Besoek van Napier

Op 16 Julie 2013 het drie spanne van Franskraal besoek afgelê by Napier Rolbalklub. 

Overberg Boat Club host 2013 Bottom Fish Inter Provincials

Overberg Boat Club host 2013 Bottom Fish Inte...

21 Off the cream of South Africans bottom fish anglers, from 4 different provinces, will decent on Gansbaai from 7 to 10 August, 2013.

R43 Hoofpad Herbou

R43 Hoofpad Herbou

Die R43 provinsiale hoofpad tussen Hermanus en Stanford gaan oorgebou word tot die vereiste voorgeskrewe standaard.

Twee perde doodgery

Twee perde doodgery

Twee perde is verlede Woensdagaand om 18:45 in afsonderlike botsings op dieselfde plek dood.

Minister Alan Winde se besoek

Minister Alan Winde se besoek

Minister Alan Winde (Minister van Finansies, Ekonomiese Ontwikkeling & Toerisme) het Hermanus Sakekamer onlangs besoek.

Pragdier opgetel

Pragdier opgetel

‘n Pragtige en yslike groot rondloper “ru-haar” windhond is deur ‘n  anonieme diereliefhebber van Gansbaai langs die R43 naby Stanford raakgeloop, met geen eienaar in sig nie.

Fietsryer getref en trap

Fietsryer getref en trap

 ‘n   Fietsryer is voorverlede Woensdag in ‘n   tref-en-trap ongeluk op die R43 beseer. Lester Potter van Kaapstad, wat tans hier werksaam is, is om 18:15 langs die pad aangetref.

Perlemoen onderskep

Perlemoen onderskep

Polisiebeamptes van Stanford het verdagte voertuigligte wat afgeskakel is terwyl hulle in die omgewing was, gesien.