All Posts

VERORDENING VIR BESTUUR VAN VASTE AFVAL HERSIEN

VERORDENING VIR BESTUUR VAN VASTE AFVAL HERSI...

Die Raad het ‘n   nuwe verordening vir die geïntegreerde bestuur van afval aangeneem. Dit vervang die bestaande verordening rakende die bestuur van vaste afval wat in 2007 gepromulgeer is.

'n Belewenis

'n Belewenis

Ek is nie op my eie boot nie en dus deel van die bemanning.

Gansbaai Posduifklub

Gansbaai Posduifklub

Saterdag se wedvlug was vanaf Victoria-Wes.

Toerspan van Laerskool Blanco besoek Gansbaai

Toerspan van Laerskool Blanco besoek Gansbaai

Die 0/13 rugby- en netbalspanne van Laerskool Blanco uit George het tydens hul toer ook besoek afgelê hier in ons mooi vissersdorpie.

Honde wreedaard gevonnis

Honde wreedaard gevonnis

Martin Block (22) van Walter Sisulustraat, Masakhane, wat op 25 Julie 2012 daarvan aangekla is dat hy ‘n pragtige Bullmastiff hond se oë wreedaardig uitgesteek het, is op Donderdag, 11 Julie 2013 in die Hermanus landdroshof deur landdro...

Stortingsterrein goed bestuur

Stortingsterrein goed bestuur

"Die voorbereiding van twee nuwe selle by die stortingsterrein vorder fluks, maar word by tye aan bande gelê deur reën," het Johan Genis, ingenieurstegnikus van die maatskappy, Jan Palm Consulting Engineers, Dinsdag op die per...

Adjunk vir Gansbaai Primer

Adjunk vir Gansbaai Primer

Gansbaai Primêr spog met ‘n “ou” hand as hulle nuwe Adjunkhoof.

Man in bors geskiet

Man in bors geskiet

‘n Stryery het Vrydagnag tot ‘n skietery in ‘n sjebeen in Masakhane gelei. Thobela Janase (25) het saam met vriende van beide geslagte gekuier toe Phimile alias Xhesha Nonkanzela (33) om 23:00 daar opgedaag het. ...

Anton Goosen vereer

Anton Goosen vereer

Anton Goosen (regs), het verlede week by die 10de Inniebosfees in Nel-spruit ‘n toekenning ontvang vir lewenslange bydrae tot Afrikaanse musiek.

Ligte boodskap vir Madiba

Ligte boodskap vir Madiba

Die man wat vir die vervaardiging van al Gansbaai se Kersliggies (buiten die ouer tipes) verantwoordelik is, Norman Brown, woon in Oos-Londen.

Opleiding vir die Entrepreneur en dit is GRATIS

Opleiding vir die Entrepreneur en dit is GRAT...

Soos verlede week reeds aangekondig, bied Gansbaai Sakekamer in Augustus 2013 ‘n entrepreneurskapkursus aan vir daardie persone wat nog altyd gedroom het om sy of haar eie besigheid te begin, maar nie die moed of kennis gehad het om dit aan te ...