Bobbejaanstreke
“Moenie die bobbejaan agter die bult gaan haal nie”, maar toe doen kees-se-kind dit self en loop hom in sy eie bobbejaanstreke vas.
“Moenie die bobbejaan agter die bult gaan haal nie”, maar toe doen kees-se-kind dit self en loop hom in sy eie bobbejaanstreke vas.
Piet van Zyl van Franskraal het onlangs met ‘n berig wat op 24 Julie 1986 in Die Burger verskyn het, “Kinders vang reuse-haai met slap riem”, by Gansbaai Courant kom inloer.
Ons wil ons bekendstel aan die inwoners van Pearly Beach.
Die op-en-wakker jongmense van die rekenaarklub, The Gansbaai Gamers, glimlag van oor tot oor van dankbaarheid.
Op Saterdag 6 Julie is die nuwe Gansbaai Lion President, Boats van Staden ingehuldig deur die streekvoorsitter Johan De Klerk van Worcester.
White Shark Adventures van Piet Smal en Andries Nowers spog daarmee dat hulle twee agtereenvolgende jare (2012 en 2013) met TripAdvisor se gewilde Internasionale Certificate of Excellence Certficate vereer is.
Gansbaai Krieketklub bestaan reeds sedert 2008 en groei fluks.
Juliemaand is mos wanneer die snoek gewoonlik by ons uitslaan!
Ons duiwe het in moeilike weer in swaar reën huistoe gekom.
22 eager walkers met at the Tourist Centre at 08h00. The last couple of hikes had been rained off so everyone was keen to get going and stretch their legs.
Giepie van Zyl het op Donderdag, 11 Julie, hierdie steenbras van 3kg en kabeljou van 3,5 kg by Pearly Beach uitgetrek.