Drupgrotte Te Koop
Erf 1069, De Kelders, wat binnekort opgeveil gaan word, dek die hele strook vanaf Whale Cove teen die helling af tot op die hoogwaterlyn.
Erf 1069, De Kelders, wat binnekort opgeveil gaan word, dek die hele strook vanaf Whale Cove teen die helling af tot op die hoogwaterlyn.
Carine Badenhorst, rubriekskrywer van Suikerbrood en Suurvye in die Gansbaai Courant het ‘n toekenning deur Woes ontvang.
Several projects will be undertaken by Overstrand Municipality in collaboration with ward committees and community organisations during the next few days to celebrate Nelson Mandela Day on Thursday, 18 July 2013.
Gansbaai Sakemamer bied ‘n kursus aan oor entrepreneurskap via die AHI - Hoe bestuur jy ‘n besigheid & wat is die kernaspekte om op te fokus?
A proper public participation process for the resealing of a section of Hermanus’ Main Road will be followed.
Tommy Wilson, Gansbaai Academia se skoolhoof, sterk tans goed aan in die Vergelegen MediClinic in Somerset-Wes, nadat hy sy personeel, leerders en die gemeenskap byna groot laat skrik het.
“Ek glo vanjaar se Melodrama gaan weer eens vanuit ‘n ander wêreld wees, asook ‘n hoogtepunt vir Gansbaai,” vertel JP Coetzer, voorsitter van Gansbaai Melodrama Kinders Trust.
Herby Smith van De Kelders het op 28 en 29 Junie vanjaar weer aan die jaarlikse Open Bird Show van die Cape Town Bird Club in Kaapstad deelgeneem en het weer eens goeie resultate behaal, maar met ‘n tikkie hartseer daarby ingesluit....
So het Roelof Diener, bekende sakeman en toerisme- en natuurliefhebber van die omgewing, se tyd vir “pensioen-afslag” ook aangebreek.
Boothengelaars geniet daagliks die hengel te see, soos dit ook behoort te wees, maar die Birkenhead Boothengelklub het tot dusver hierdie jaar baie min see-vriendelikheid tydens hulle maandelikse boothengel-kompetisies ervaar.
Seasons of our Lives will be performed in the Civic Auditorium in Hermanus by our well-loved local actress, Wilna Snyman.
Die St Thomas “Klippieskerk” in Stanford vier die naweek van 19 Julie sy 150ste bestaansjaar, en is een van die oudste kerkies in die Overberg.