All Posts

Dartnuus

Dartnuus

Die pyltjiemanne van die Walker Bay Dartklub is weer volstoom aan die gang.

Aanhouers wen

Aanhouers wen

 “Aanhouers wen is die pad wat die Sea Gulls Netbalklub tans loop,” sê Adelè Hart.

Krioelende Vakansieprogram

Krioelende Vakansieprogram

Die rugbyveld van Gansbaai Gemeenskaplike Sportgronde het verlede Dinsdag behoorlik soos ‘n  oopgekrapte miernes gelyk.

Spar Sokkertoernooi

Spar Sokkertoernooi

Dertien Sokkerspanne vanuit die geledere van die laer divisie, het mekaar gedurende die afgelope maand behoorlik opgekeil om as oorwinnaars in die Gansbaai Superspar Sokkertoernooi uit die stryd te tree.

Staatsperlemoenplaas gekaap Gemeenskap mislei

Staatsperlemoenplaas gekaap Gemeenskap mislei

Die staatsperlemoenplaas, wat op Dinsdag 11 Mei 2011 met groot vertoon deur Minister Tina Joemat-Pettersson in Gansbaai aangekondig is, is na Waenhuiskrans gekaap.

Huisrower vasgetrek

Huisrower vasgetrek

‘n  Man het Dinsdagaand om 23:00 toegang tot ‘n  huis in Rietgansstraat, Perlemoenbaai se eerste verdieping gekry en ‘n  vrou met ‘n  mes verskrik.

Noue ontkoming vir Gansbaaier

Noue ontkoming vir Gansbaaier

Op Woensdag 26 Junie het Robert Trautman, seun van Petro Trautman van Gansbaai, ‘n noue ontkoming ter see  by Arniston gehad.

Geraamte in bos gevind

Geraamte in bos gevind

'n Mensgeraamte is Dinsdagmiddag deur 'n vroue-houtkapper in die bosse langs Gansbaai Marine se stoor regoor die ingang na die Nuwe Hawe gevind. Die beendere het op die grond gelê en 'n tou was bokant dit in 'n boom vasgebind...

Great Economic News for Overstrand Aquaculture

Great Economic News for Overstrand Aquacultur...

The area from Hermanus to Gansbaai is being considered as a Special Economic Zone (SEZ) to boost the local aquaculture industry.

Vulstasie op Stanford

Vulstasie op Stanford

‘n Aansoek vir die vergunningsgebruik om ‘n vulstasie op die perseel van Overberg Agri in Stanford te bedryf, is goedgekeur asook die wysiging van ‘n beperkende artikel in die bestaande notariële akte wat die onderneming in sta...

Nominasies vir 2013 Burgemeestertoekennings gevra

Nominasies vir 2013 Burgemeestertoekennings g...

Overstrand Munisipaliteit is in die bevoorregte posisie dat van die land se beste talent in hierdie gebied woon of noue bande met die streek het.

2013 Feestelikheid

2013 Feestelikheid

Met Juliemaand al stewig in die saal, is Gansbaai se Feeste sommer om die draai.