Soek en jy behoort te vind
Ons is al in Julie-maand en die visopbrengs was maar treurig sover.
Ons is al in Julie-maand en die visopbrengs was maar treurig sover.
Wat veronderstel was om 'n maklike wedvlug te wees het toe vir van die duiweboere in 'n nagmerrie uitgedraai.
Voorverlede Saterdag, 22 Junie, het ons dames, die Strandlopertjies, hul 2de wedstryd in die 190liga op Worcester gaan speel. Hierdie wedstryd het al 2 keer uitgereën.
‘n Reeksmoordenaar en verkragter, Sandisile Makhaka (31), is verlede Donderdag deur Regter me Bhoqwana en twee assessore in die Kaapse Hooggeregshof tot 3 maal lewenslange gevangenisstraf plus ‘n verdere 23 jaar gevonnis. ...
Gansbaai Tourism welcomes all visitors and we hope that you will enjoy your stay.
‘n Bedrieër, Patrick Eskelsen, wat dwarsoor die Wes-Kaap gesoek is, is Donderdag op die N2 by Caledon in ‘n padblokkade met ‘n gesteelde motor betrap. Eskelsen het ook verskeie mense in Gansbaai...
Die publiek word weer eens daarop gewys om geen waardevolle eiendom in u motor te laat rondlê of te los óf op die passasierskant se sitplek terwyl u bestuur nie.
Twee vriendinne het onlangs die besonderse mylpaal van 90 jaar bereik.
Maritha Kriel, Kassier van die NG-gemeente, se dogter, Annemie Bruce, is môre-aand (Vrydag, 28 Junie 2013) een van Noot-vir-Noot van Johan Stemmet se deelnemers.
Met Suid-Afrika se voormalige Staatspresident (1994-1999), Nelson Mandela (Madiba) wat tans ernstig siek is, is dit gepas om Dries van Heerden van Franskraal se skildery van hom, wat op ‘n klip geskilder is, in Gansbaai Courant te plaas....
Waar lê ons toekoms indien nie met die jeug van vandag nie?