All Posts

Dis nat op see

Dis nat op see

Omstandighede het weer eens gesorg dat see toe gaan ‘n  probleem word vir die ou wat maar aan die versigtige kant bly.

Overberg Kushengelaars se suksesse

Overberg Kushengelaars se suksesse

Kushengelaars moes die afgelope Saterdag in pragtige weersomstandighede golwe van 5 meter trotseer om hul geliefde sport te beoefen.

Barends borgtog geweier

Barends borgtog geweier

Frank Barends, wat tans in aanhouding is vir beweerde perlemoensindikaatbedrywighede, wat geldwassery insluit, se borgaansoek is verlede Donderdag in die Kaapse Hooggeregshof afgekeur.

Die Grootwithaai is in gevaar

Die Grootwithaai is in gevaar

Suider-Afrika is bekend as die  gasheer vir die grootste bevolking Grootwithaaie in die wêreld.

Strandveldwind waai op RSG

Strandveldwind waai op RSG

Die bekroonde radiodrama-skrywer van Franskraal, SD Fourie, se debuutroman, Die Lanternswaaier, maak nou  ‘n  draai op RSG.

 Vanuit die Gansbaai Sakekamer

Vanuit die Gansbaai Sakekamer

Die Wes-Kaapse Premier,  Mev. Helen Zille, het sakelui op die 11de Junie 2013 op uitnodiging van die Sakekamer van Hermanus toegespreek.

Min tyd vir Kombersprojek

Min tyd vir Kombersprojek

“Elke nag as ons so lekker warm en snoesig onder ons komberse en donsduvets lê, gaan ons harte uit na al die kindertjies wat koud kry omdat hulle nie genoeg komberse het nie,” vertel Linda Kloppers van OMGEE Bedieninge. “Ko...

Flower Valeey Voorskool Kuier by VLV

Flower Valeey Voorskool Kuier by VLV

Die Voorskool van Flower Valley, die ‘Early Learning Centre’, se twee leerkragte het onlangs die plaaslike VLV besoek om die dames meer in te lig oor hul werksaamhede.

Duifie se 70ste

Duifie se 70ste

Op 15 Junie vanjaar het Duifie Lourens die 70-kerf verbygesteek, terwyl sy nog “lyk soos en bedrywig is” asof sy nog nie by die 60-kerf verby is nie.

Spot of Colour

Spot of Colour

Gansbaai Fotografieklub se tema, “Spot of Colour” het vir uitstekende foto’s met uiteenlopende idees oor die tema deur die lede gesorg.

SAPD manne se Vadersdag

SAPD manne se Vadersdag

Gansbaai SAPD se dames het as hulle Stasieprojek besluit om die polisiemanne met  ‘n  Vadersdaguitstappie te bederf.