Komposswendelaars bedrywig
‘n Groep komposswendelaars van die Kaap is weer in die omgewing bedrywig en inwoners moet op hul hoede wees. ‘n Onlangse geval in Clairvaux, Franskraal is bevestig waar 5 Kaapse mans in ‘n wit Isuzu bakkie met ‘n Kaap...
‘n Groep komposswendelaars van die Kaap is weer in die omgewing bedrywig en inwoners moet op hul hoede wees. ‘n Onlangse geval in Clairvaux, Franskraal is bevestig waar 5 Kaapse mans in ‘n wit Isuzu bakkie met ‘n Kaap...
‘n Gesellige Lyndanskonsert ter stywing van die Birkenhead Boothengelklub se fondse is verlede Saterdag deur Margi Muller van die klub gereël.
Marjaan van Tonder, Gansbaai se eie internasionaal befaamde konsertpianis, se uitvoering Donderdagaand, 6 Junie by die ‘Great White House’ was ‘n groot sukses.
Om na Japie de Villiers se verhaal te luister, dui net op een ding en dit is dat die publiek altyd op hul hoede moet wees met telefoonoproepe waarby beloftes van gratis geskenke ingesluit is. Japie het op 18 Augustus 2011 ‘n “Elektro P...
Ons hoor so gereeld “Die kontrak is nie geldig nie, want ek is binne gemeenskap van goedere getroud en my vrou het nie geteken nie”.
Die Wacky Whalers Kwiltgroep het ‘n pragtige dubbelbed kwilt aan Gansbaai Academia geskenk om uitgeloot te word.
Vaderskap is vir my persoonlik deesdae ‘n uiters sensitiewe saak en iets waaroor ek aanvanklik besluit het om nie te skryf nie.
Gansbaai Wynproegilde se maandelikse wynproe-aand is deur 30 lede en 10 gaste bygewoon en Tolbos Bistro van Annemarie Watney is behoorlik toegepak.
Vanjaar se NG-Pinksterdienste was weer eens besonders, met die tema "Here, leer ons bid", gebaseer op "Die Onse Vader" (Mat 6:9-13).
The Overstrand Municipality and Eskom’s geyser control project currently being implemented in Hermanus, Gansbaai, Hawston, Kleinmond and Stanford to help manage electricity demand during evening peak time, is making good progress.
De Bos dam is tans oor die 80 persent vol en verlede jaar se stand van onder 20 persent op die ooreenstemmende tyd is ‘n vae herinnering. Of dalk nie? Hoewel waterverkope in Hermanus vanjaar sowat 10.5% hoër is as verlede jaar, is d...
The herbarium in Pearly Beach, that was recently opened by Mrs Guthrie – Botha, mayor of Overberg, received its official name.