Dagga by Stanford
"Terwyl sommige inwoners nog ontsteld is oor 'n Outdoor electronic music festival deur "Physco Stomper" op 18 en 19 Mei vanjaar by Walsacres-plaas waartydens beslag op 'n verskeidenheid van dwelms tydens 'n padblokkade g...
"Terwyl sommige inwoners nog ontsteld is oor 'n Outdoor electronic music festival deur "Physco Stomper" op 18 en 19 Mei vanjaar by Walsacres-plaas waartydens beslag op 'n verskeidenheid van dwelms tydens 'n padblokkade g...
Die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) het hul Mansgesondheidsveldtog van stapel gestuur om ‘n groter bewustheid van prostaat- en testiskanker onder mans te skep, by wyse van opvoedkundige veldtogte wat vroeë opsporing beklemto...
Met vanjaar se Fees van die Ganse wat "in twee verdeel" is, begin sake stadig maar seker vorm aanneem.
Met verwysing na etlike vorige berigte oor TripAdvisor se "Certifificate of Excellence", is Whalesong Lodge van Stanley en Lainy Carpenter in De Kelders ook onlangs op hierdie wyse vereer.
The 2013/14 Operating and Capital Budget, indicative budget forecasts for 2014/2015 and 2015/2016, as well as draft budget related policies were approved by Council, with the abstention of the opposition members in the discussion and voting becaus...
Dit is met spyt dat ek moet bekend maak dat Maxie Lerm weens gesondheidsredes as die wyksraadslid van Hermanus (Wyk 3) bedank het. Maxie het haar wyk en gemeenskap goed gedien en met ‘n toewyding en ywer wat my geimponeer het, haar pligte ui...
'n "Flight for Birders" voëlidentifikasie- en bewaringskursus deur dr Anton Odendal is weer op hande.
AfriForum het onlangs 'n brief aan Eskom gerig waarin hulle aandring dat die elektrisiteitsvoorsiener voëlvrektes moet help voorkom.
Terwyl ons wag dat die onweer die regte resultate lewer, is daar ‘n ander voorreg wat nie misgekyk behoort te word nie.
Bev Swart het 'n dag voor die Birkenhead Boothengelklub se hengelkompetisie 'n "rekord" van 'n Rooi Roman boot-in getrek.