Bergfietstoer tbv Gr 12 leerders
Twee van die Herberg Kinderhuis te Robertson se Gr 12-leerders (matrikulante) wil graag volgende jaar verder gaan studeer om sodoende vir hulself 'n toekomspad te kan uitwerk.
Twee van die Herberg Kinderhuis te Robertson se Gr 12-leerders (matrikulante) wil graag volgende jaar verder gaan studeer om sodoende vir hulself 'n toekomspad te kan uitwerk.
Numerous enquiries have been received from the public regarding trading hours of licenced liquor premises.
Die byna "vergete en onbekende" skool vir Gansbaaiers, die St Paul's Laerskool, is "veraf geleë" tussen die plase buite Stanford. Ry sowat 4km uit Stanford op die Akkedispas-pad (Caledon-roete) tot by die bordjie "Papies...
Dit is die eindelose gejaag van motors op die N1 wat my gedagtes terugvoer na die nagritte van my lewe. Wat ‘n fyn bekoring lê daar tog in ‘n nagrit en hoe gering word dit geskat.
Die parsseisoen is pas verby en met saaityd op hande wonder die werksmense op Raka wanneer daar dan 'n ruskansie sal kom. Die week het hulle darem iets gehad om oor te glimlag, want 3 Raka wyne het mooi presteer en is gekies as Top 100 Wyne van Suid-...
Die Pearly Beach Bewarea wil graag ‘n ernstige beroep op alle huiseienaars en besoekers aan Pearly Beach doen om asseblief deel te neem aan die herwinningsprojek van huishoudelike vullis.
Die Raad het beginselgoedkeuring verleen dat drie klinieke wat op munisipale grond staan aan die Department van Openbare Werke geskenk word. Die betrokke klinieke is op Gansbaai (erf 3904 van 6000 m2), Hawston (erf 2203 van 1351 m2) en Kleinmon...
It is again brought under the attention of all licenced fire arm holders that your competency and licence must be renewed in terms of the Fire Arm Control Act, Act 60 of 2000 Section 24(1) at least 90 days before the expiry date thereof.
Die probleem van werkloosheid onder die jeug is regoor die wêreld aan die toeneem. Volgens die Internasionale Arbeidsorganisasie (IAO) is meer as 75 miljoen jeugdiges regoor die wêreld op soek na werk.
Solank die weer so bly is daar hoop! Sover het dit egter nie gehelp nie en het die vis skaars gebly.
"Saturday 4th May was scheduled for the hike to Napier on the Grootberg trail.