Stilte
Wat ‘n voorreg om die see vroeg-oggend só te sien. Na die kwaai winde en deurmekaar water is dit vanoggend spieëlglad en nie ‘n windjie roer nie, en môre gaan dit weer so lyk.
Wat ‘n voorreg om die see vroeg-oggend só te sien. Na die kwaai winde en deurmekaar water is dit vanoggend spieëlglad en nie ‘n windjie roer nie, en môre gaan dit weer so lyk.
Op pad waarheen dan? Na Saldanhabaai op Saterdag, 25 Mei, ná hulle nederlaag van 22-42 teen Hawston.
Die twee Blompark Netbalspanne, die Sea Gulls en die Sea Stars, het verlede Saterdag "geskiedenis gemaak" deurdat dit die eerste keer is wat hulle, as twee spanne van dieselfde dorp, in 'n Ligawedstryd teen mekaar gespeel het.
Rugbyspelers van die Laerskool Gansbaai was verlede week bevoorreg om van 'n gesoute internasionale beroepspeler meer van die spel te leer.
Betogers het die afgelope naweek en die begin van hierdie week Masakhane op horings geneem deur elke aand opruiend op te tree. Groot skade, van tot soveel as R200 000, is tydens dié onwettige betogings aangerig toe toilette afgeb...
Die 2012-oesjaar van die Lomond Sauvignon Blanc het ’n goue medalje ontvang by die onlangse Concours Mondial du Sauvignon, wat elke jaar in Frankryk plaasvind.
Daar is heerlik gekuier by die plaaslike VLV se Internasionale Aand wat met ‘n bykans vol saal afgeskop het.
‘n Baie belowende program word tans geloods in die Wes-Kaap om werkloosheid te bestry waarby ook werkgewers in Gansbaai kan baat.
Die GCA wil almal bedank wat die afgelope jare die Sopkombuis en ander projekte ondersteun het.
Agulhas Vaardigheidskool word binnekort amptelik geopen.
‘n Oggend van styl, kleur en mode is gevier by die Sjampanje Ontbyt te Flower Valley Plaas net buite Gansbaai op Saterdag 11 Mei.