All Posts

Manne wys onthaalstaal

Manne wys onthaalstaal

Die manne van die Birkenhead Boothengelklub in Gansbaai hawe het behoorlik hulle "onthaalstaal" op Moedersdag getoon.

Gansbaai Toerisme Tops

Gansbaai Toerisme Tops

Dit is lankal reeds "ou" nuus dat Gansbaai se Toerismekantoor aktief, bedrywig en tops in alle opsigte is.

Flower Valley se plaasspan tweede in aflosresies

Flower Valley se plaasspan tweede in aflosres...

Flower Valley se plaasspan het tweede geëindig in die spanafdeling by die Southern Tip-Zoetendals Valley Aflosresies.

Meer toeriste stut eiendomsmark

Meer toeriste stut eiendomsmark

 Een van die groot voordele van toerisme lê daarin opgesluit dat dit nuwe ondernemings en werksgeleenthede skep - wat die ekonomie 'n hupstoot gee en ook talle meer Suid-Afrikaners die kans gee om hul drome om 'n eie huis te besit te bewaa...

 Dra jou oorbelle soos jy wil

Dra jou oorbelle soos jy wil

 ‘n Mens skat jou eie omgewing meestal glad nie van genoeg waarde nie.

Die Pret van Pretstap

Die Pret van Pretstap

Die "Fun Walk" vir die bewusmaking van fiksheid en algemene gesondheid wat op Saterdag, 4 Mei 2013 aangebied is, het, aldus die organiseerders, bogemiddeld suksesvol afgeloop.

Die Bron Primere Skool

Die Bron Primere Skool

By Die Bron Primêre Skool te Stanford verloop sake nogal bedrywig en dit is 'n behoorlike mondvol om met Afrikaans, Xhosa en Engels by te hou.

Groot Derby Saterdag

Groot Derby Saterdag

Die lang verwagte droom dat daar minstens twee spanne uit die Overstrand aan die groot Premier Liga moet deelneem het toe uiteindelik waar geword.

Daar word met jou kop gesmokkel

Daar word met jou kop gesmokkel

Wanneer die vis nie byt nie is daar gewoonlik logiese redes voor, bv. --  òf die water het as gevolg van die weer so verander dat die temperatuur so koud is dat geen vis in aas belang sal stel nie, òf die watertemperatuur is veels ...

Cross Country Season Starts

Cross Country Season Starts

Nineteen of the Football Foundation's athletes took part in the first trial run in Moorreesburg on Saturday.