Huisrowery
Gewelddadige inbrake, wat as huisroof bekendstaan, en gewone inbrake, waar mense wel tuis was maar nie bedreig is voordat die inbreker gevlug het nie, het nou ontstellende afmetings aangeneem.
Gewelddadige inbrake, wat as huisroof bekendstaan, en gewone inbrake, waar mense wel tuis was maar nie bedreig is voordat die inbreker gevlug het nie, het nou ontstellende afmetings aangeneem.
Hoe onnodig en wreed dit ookal mag klink, maar 4 pragtige groot honde is verlede Sondag vergiftig om by Belmont Cash en Carry in die Industriële gebied te kon inbreek…en dit vir sigarette.
'n Bekende Gansbaaier, Adelè Nel se seun, Geon Nel (31) (links), wat in Gansbaai grootgeword het, is deel van die Balbesitspan wat onlangs by die Absa Nasionale Klein Karoo Kunstefees op Oudtshoorn met 'n Kanna-toekenning vir Beste Akteurs ver...
Gansbaai Fotografieklub se lede het onlangs 'n praktiese sessie oor die basiese beginsels vir die gebruik van 'n digitale kamera beleef.
Adjudant-offisier Sarena Hugo is on-langs as Stanford SAPD se Kommunikasie-offisier aangestel.
Die aktiewe groep rekenaarjongmense van Gansbaai Gamers, het lankal reeds bewys hulle speel nie net rekenaarspeletjies en ontvang donasies nie.
Die motorfietsklub, Scatteredlinks, Overberg Chapter se Gansbaailede se keuse vir hulle jaarlikse skenkings aan liefdadigheidsorganisasies het vanjaar op Silwerjare Dienssentrum geval.
As jy in die wêreld van syfers beweeg, ken jy die woord “rekonsiliasie” maar alte goed.
Frikkie Mostert (regs), 'n afgetrede Skeeps-kaptein van Saldanhabaai, het enkele opmerkings oor skeepsterme gestuur, nadat hy 'n artikel in Gansbaai Courant gelees het.
Gansbaai Wynproegilde het tydens hul byeenkoms op 26 April die restaurant van Gansbaai Academia laat kreun onder die sowat 40 lede en gaste wat teenwoordig was.
"The Whale Coast Cetacean Project in Pearly Beach and Walker Bay aims to gain a thorough understanding of how whales and dolphins use the areas in the hope that this knowledge will assist conservation in these precious and unique environments,&q...
Absolute chaos was onlangs aan die orde van die dag met gebruikers van voorafbetaalde elektrisiteit, met verlede week die ergste. Gebruikers het in lang toue, selfs buite op die sypaadjies, by sommige van die groter besighede gestaan om koopkrag t...