Misdaadbekamping
Stanford is die laaste tyd geteister met huisbrake wat nou uitgekring het na die plase naaste aan die dorp area. Drie huisbrekers is aangekeer wie betrokke was by die inbrake op die plase en in die dorp. Twee het op 29 April in die Hermanus Landdr...


