Man gearresteer vir perlemoen
Die wakker optrede van Sers Frans Groenewald van Gansbaai se SAPD het Vrydagmiddag tot die arrestasie van ‘n perlemoenkoerier gelei.
Die wakker optrede van Sers Frans Groenewald van Gansbaai se SAPD het Vrydagmiddag tot die arrestasie van ‘n perlemoenkoerier gelei.
Die Gansbaai Sakekamer het op 16 April sy amptelike besigheidsjaar afgesluit en ook afgeskop vir die volgende 12 maande.
Die op-en-wakker dames van die Bietoubos Damesklub van Perlemoenbaai en De Kelders, het tydens hulle byeenkoms op 9 April 2013, meer oor "te doen en te sien" in die omgewing geleer.
Dit was onlangs weer tyd vir Gansbaai Marine om Leerlingskapsertifikate te oorhandig.
"Ek is byna te bewoë om telefonies met jou te praat," was Johan Hanekom van Franskraal se eerste woorde aan Gansbaai Courant.
Die jaarlikse Lewensvaardigheidskamp van leerders van die De la Batskool (vir Dowes) het onlangs te De Uijlenes van Flippie en Staci Groenewald plaasgevind. "Die mense van De Uijlenes (eers Aletta Groenewald en later haar skoondogter, Traci),...
Na aanleiding van 'n berig (Gansbaai Courant, 28 Maart 2013), "Tweedoelige 'Lintknip' vir Pearly Beach', is die houthuisie by Pearly Beach se ingang deur Gansbaai Courant besoek.
Daar is iets in die siel van ‘n boom wat hard en duidelik, sag en fluisterend met my praat.
For the third year running, Greenpop will be hosting The Reforest Fest in Platbos forest.
"We don't want your money, Honey - we want your love!", is jaarliks die stappers van Promises for Penguins se uitroep wanneer hulle die sowat 120km vanaf Gansbaai na Simonstad stap.
Ná afloop van die onlangse openbare vergadering vir 2013 se Fees van die Ganse het die nuwe Feesgans se veredonsies tevoorskyn begin kom.
Early Childhood Development (ECD) sites in the Overstrand will receive essential support and capacity building through a new project launching in April.